AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wes-Kaap se graanvooruitsigte lyk goed

akkreditasie
Suid-Kaapse graanboere gaan dalk nie weer die rekordoeste van 2020 behaal nie, maar in dié stadium is die vooruitsigte besonder belowend.
Foto: Amelia Genis
Suid-Kaapse graanboere gaan dalk nie weer die rekordoeste van 2020 behaal nie, maar in dié stadium is die vooruitsigte besonder belowend. Foto: Amelia Genis
Die vooruitsigte vir die Wes-Kaap se graanoes lyk goed.

Dit gaan dalk nie ’n uitskieterjaar soos 2020 wees nie, maar die vooruitsigte vir die Wes-Kaap se graanoes lyk weer baie goed.

Mnr. Pietman Uys van die plaas Sandfontein by Witsand sê alles lyk goed, maar toestande was ietwat nat vir sy kanola en gars. Sy koring kan egter beter as verlede jaar wees.

Hulle het die afgelope paar weke gereeld re?n gekry. “Die wêreld is nat. Die ondergrond is weer ordentlik nat en die Slangrivier loop vir die eerste sedert 2016.”

Hulle het vanjaar nog nie juis warm weer gehad nie, en hy hoop op warmer weer om die ontwikkeling van sy koring aan te help.

Mnr. Henk de Beer, hoofbestuurder van bedrywe by Sentraal-Suid Koöperasie (SSK) op Swellendam, sê hulle het baie goeie verwagtinge van die oes. “Oral is dit lekker nat en toestande is gunstig. Die ironie is dat dele aan die westelike kant van ons bedieningsgebied rondom Swellendam, Protem en in die rigting van Riviersonderend amper te nat is en nog re?n die situasie kan vererger.”

Hulle hoop om in die komende maande koel, gematigde weer, sonder warm bergwinde, te ervaar vir “uitsonderlike opbrengste” in die streek. “Saam met die goeie graanpryse kan dit ’n uitsonderlike jaar wees vir ons graanprodusente, veral by Heidelberg, Riversdal, Albertinia en Mosselbaai.”

Mnr. Tienie Theunissen van Theunissen Agri by Caledon sê dis nogal nat in hul omgewing. Hulle gaan nie weer die groot oes van verlede jaar behaal nie, maar dink dit sal darem ’n gemiddelde oes wees. Hulle hoop nou op ’n paar weke van sonskyn en weer ’n bietjie re?n in September.

September is afrekenmaand

In die Swartland lyk die re?nvooruitsigte vir Augustus goed, maar September sal beslis die maand van afrekening wees, meen mnr. André Kirsten van AK Boerdery by Darling.

“Darling is nog klam, nie meer nat nie, en ons het versuipskade gehad, maar ons is dankbaar vir wat daar is.”

Hy sê daar staan ’n baie mooi koringoes in die Swartland. “Die kanola wissel van mooi tot swak en die lupiene is nie sleg nie. Die vog vir Augustus is goed.”

Mnr. Gideon Melck van die plaas Waterboerskraal by Hopefield sê die 80 mm tot 90 mm wat hulle in Julie gekry het, het die hele oes bietjie teruggesit. “Die grond het koud geword, ons sandgrond was sonder suurstof.”

Dit het verander. “Nou is die oes baie belowend. As ons net September kan uitgaan met goeie vog en koel weer, kan ons goed vaar.”

Hy is ook opgewonde oor relatief ho? kommoditeitspryse.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot