AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Wintergaan: Beste wegspring in grondvogvlakke in jare

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boere is besig met bewerkings naby Heidelberg in die Wes-Kaap in Maart 2023. Foto: Fredalette Uys
Boere is besig met bewerkings naby Heidelberg in die Wes-Kaap in Maart 2023. Foto: Fredalette Uys
Boere in die Overberg en die Suid-Kaap trek vanjaar se winterseisoen met blydskap weg nadat goeie reën sedert Desember tot goeie vogvlakke lei.

Mnr. Jose de Kock, ’n boer van Napier en voorsitter van Graan SA se garswerkgroep, glo die seisoen wat voorlê, lyk baie gunstig aangesien boere vanjaar se plantseisoen met goeie ondergrondse vog sal wegtrek.

Volgens De Kock was dit lanklaas dat boere dié tyd van die jaar reeds so ’n goeie hoeveelheid grondvog kon bewaar.

Vanweë die vroeë reën kan onkruid wat nou opkom, voor planttyd bestry word. “Op die stadium, met die reën wat ons Desember gehad het en die opvolg wat ons nou weer gehad het, gee dit vir ons ’n goeie geleentheid om die onkruidopslag dood te spuit.”

Boere in sy area sal ná die goeie reën begin Maart en reën wat nou weer geval het, waarskynlik binnekort begin weidings plant en teen middel April begin kanola plant.

Die voordeel van goeie grondvog so vroeg in die seisoen is dat die verskillende tipes graan nou op die regte tyd geplant kan word, sê De Kock. Die ontkieming van die verskillende gewasse sal beter versprei wees.

“Die seisoen en die verspreiding van die graan sal baie beter wees as vorige jare toe ons in die stof moes geplant, en toe die reën kom, toe kom alles gelyk op.”

Volgens mnr. Rossouw Swart, wat naby Buffeljags boer, het sommige boere in die area sedert Januarie al meer reën gemeet het as wat hulle verlede jaar gedurende die groeiseisoen tot in September gemeet het.

Hy voeg by dat die boere in sy omgewing optimisties oor die komende jaar is, want hulle spring weg met goeie grondvog. “Ons weet nie hoe die jaar gaan afloop nie, maar die wegtrek is met blydskap.”

Danksy die goeie ondergrondse vogvlakke is boere in sy omgewing reeds besig om weidings soos hawer aan te plant, en behoort die eerstes binnekort op te kom. Hy verwag dat boere vanjaar ’n week of twee vroeër sal begin om hul kontantgewasse te plant.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.23
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Soek na iemand wat saam met my sal lag...
Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe geniet. Hou daarvan om aktief te wees, crossfit en ry dan en wan...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot