AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wintergraan: Dis oestyd in die ooste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die platsnyers brul in die Overberg soos boere begin om kanola plat te sny. Foto: Amelia Genis
Die platsnyers brul in die Overberg soos boere begin om kanola plat te sny. Foto: Amelia Genis
Oestyd het vanjaar ietwat later as gewoonlik begin, maar boere in die oostelike dele van die wintergraangebiede is druk aan die stroop.

In die stadium is dit hoofsaaklik boere by Karringmelksrivier, Swellendam en Heidelberg. Dis nog vroeg, maar die verwagting is dat boere goeie opbrengste gaan behaal, sê mnr. Henk de Beer, hoofbestuurder van bedrywe by Sentraal-Suid Koöperasie (SSK) op Swellendam.

“Die boere oes meestal kanola, met so ‘n bietjie gars in die Karringmelksrivierstreek.”

Sover hulle kan aflei van die bietjie wat reeds geoes is, kan vanjaar se oes verlede jaar s’n ewenaar of ’n bietjie beter wees.

Kanola se gehalte is goed, maar gars se stikstof neig om laag te wees. “Daar moet nog baie gars geoes word en die waarnemings is volgens ’n baie klein deel van die verwagte oes.”

Wind en die re?n wat middel-Oktober geval het, het die oes bemoeilik. “Die wind het sekerlik kanolaverliese tot gevolg gehad, terwyl die re?n waarskynlik die gars se kwaliteit beïnvloed het. Gebarste pitte en weerbeskadiging kom plek-plek voor. Soos meer gars geoes word, sal die aard en omvang daarvan duidelik word.”

Ook in die Overberg is dit maar die begin van oestyd. By Caledon is groot oppervlaktes kanola reeds platgesny.

Volgens mnr. Johan Lusse, hoofbestuurder van graan- en landboudienste by Overberg Agri, is daar teen 19 Oktober nog net 1 000 ton gars ingeneem. Ook hy sê die stikstof neig om laag te wees, maar met so min wat geoes is, kan daar nie aannames oor die res van die oes gemaak word nie.

Die re?n van middel-Oktober het nog baie gehelp, sê Lusse.

In die Swartland het die re?n rypwording teruggehou, sê mnr. Johan de Lange, afdelingshoof van dienste en verhoudings by Kaap Agri. “Daar is wel boere wat al begin het om kanola plat te sny.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.09
-0.0%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot