AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wintergraan: Reën laat stropers staan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oestyd. Foto: Amelia Genis
Oestyd. Foto: Amelia Genis
Boere in die Swartland en Suid-Kaap moes Woensdag ophou oes toe swaar reënbuie wyd uitgesak het.

Swaar reënbuie laat die stropers staan in die Wes-Kaap se graangebiede.

“Dit voel soos planttyd soos dit nou hier re?n,” sê mnr. Andries Duminy van die plaas Somona by Heidelberg.

Met nog net 70 ha koring, oftewel ’n dag se oes, oor is hierdie net ’n “ophoureën”. Omdat die koring droog is en nog staan, meen hy die reën sal nie skade aanrig nie.

Vanjaar is weer ’n baie gese?nde jaar. “Ek glo nie Heidelberg het al so ’n oes gehad nie, dis beter as verlede jaar en die kanola- en koringpryse is lekker hoog.”

Hy het vanjaar net die garskultivar Kadie geplant. Alle sy gars was moutgraad.

Die goeie koringopbrengs wat hy vanjaar ná lusern behaal het, het hom opnuut oortuig dat die lusernweiding-kontantgewasstelsel die beste vir sy omstandighede is.

Hy het vanjaar ook die ongewone ding gedoen en bobemesting op die eerste koring ná lusern toegedien. “Ek het meer kunsmis vroeër as gewoonlik toegedien omdat die omstandighede reg was. Die koringplantjies het net uitgekom, toe kry ons 80 mm reën, en die grond was nat.” 

Malmesburg kry ook reën

Ook by Malmesbury het die reën ’n oponthoud veroorsaak, sê mnr. Gert Claassen van Claassen Boerdery. Al sy kanola is geoes, maar hy moet nog sowat die helfte van sy koring oes.

Hy meen ander boere in die Swartland het al 70% tot 80% van hul koring geoes.

Kanola-oeste in die Swartland wissel vanjaar van gemiddeld tot bogemiddeld, met opbrengste van 1,6 t/ha tot 2,5 t/ha.

Boonop het alles by die opbergingsgeriewe reg verloop en is die prys “uiteindelik billik. Dis nie hoog nie, dis nou net in pas met ander oliesade.”

Al meen hy daar is ’n plek vir gars in sy stelsel, lyk die gewas se bestaansreg problematies, veral noudat die kanolaprys “uiteindelik die gewas se risiko reflekteer”.

Claassen sê hulle het ’n garsmandaat van 20 000 ton gekry, maar daar is nog nie ’n plek van lewering in die Swartland nie. Die risiko om op Caledon te gaan lewer, is net te groot.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.6%
Rand - Pond
19.54
-0.8%
Rand - Euro
17.43
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,644.11
+0.0%
Silwer
18.87
-0.0%
Palladium
2,063.50
-0.5%
Platinum
865.50
+0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot