AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28
Skenk 'n artikel

Wintergraan: Reuse-opbrengste in Overbergse proewe

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die kontantgewasse in die wisselbouproewe op die Tygerhoek-navorsingsplaas by Riviersonderend het verlede jaar rekordopbrengste behaal. FOTO’S: AMELIA GENIS
Die kontantgewasse in die wisselbouproewe op die Tygerhoek-navorsingsplaas by Riviersonderend het verlede jaar rekordopbrengste behaal. FOTO’S: AMELIA GENIS

Navorsers van die Wes-Kaapse departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het verlede jaar uitstekende graanopbrengste in wisselbouproewe in die Overberg behaal. Hul navorsing toets ook herlewingslandboupraktyke en help om plaagbestryding doeltreffender te maak.

Dit is nie net die kommersiële boere in die Overberg wat verlede jaar ’n rekordgraanjaar beleef het nie. Navorsers en tegnici van die direktoraat plantwetenskap van die Wes-Kaapse departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het koring- en garsopbrengste van amper 6 t/ha behaal.

Dr. Johann Strauss, navorser oor volhou- bare gewasstelsels, sê die gemiddelde van 5,805 t/ha vir gars en 5,784 t/ha vir koring wat hulle in 2020 oor alle proewe behaal het, was die hoogste nóg in die stelselproewe op Tygerhoek by Riviersonderend (sien tabel 1).

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.7%
Rand - Pond
19.29
+0.2%
Rand - Euro
17.26
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,636.57
+0.9%
Silwer
18.69
+1.8%
Palladium
2,104.00
+3.0%
Platinum
861.50
+1.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,565
+0.5%
Alle aandele
63,960
+0.5%
Hulpbronne 10
56,998
+1.4%
Industriële 25
79,129
-0.5%
Finansiële 15
14,206
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot