AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4406
17,00
SOYA
24 Mrt
-
8140
-83,00
SUNS
24 Mrt
-
8680
-175,00
WEAT
24 Mrt
-
6365
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3821
34,00
YMAZ
24 Mrt
-
4001
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Amarula skitter die wêreld oor

Amarula is een van die top-100 spiritualieë-handelsmerke ter wêreld.

Amarula is die enigste Suid-Afrikaanse verteenwoordiger in die top 100-spiritualieë-handelsmerke ter wêreld en beklee nommer 81 op die lys. Die bepaling is gemaak volgens volumes verkoop en behels handelsmerke wat jaarliks meer as ’n miljoen 9 liter-kaste verkoop. Die lys is saamgestel deur Impact Databanks, ’n hoogs aangeskrewe Amerikaanse maatskappy wat beskou word as die voorste bron vir statistiek oor die drankbedryf.

Ander pluimpies sluit in Amarula se posisie van 36ste op die Internasionale Wyn-en-spiritualieë-navorsing, ’n Britse datamaatskappy, se lys van gewildste spiritualieë-handelsmerke wat wêreldwyd deur dié belastingvrye kanaal verkoop word. Dié unieke likeur is ook deur Drinks International aangewys as die sesde gewildste likeur wat in internasionale stylkroeë versoek word. Volgens die Sunday Times se Top Brands-peiling is Amarula plaaslik ook onder die top-10 spiritualieë,.

Die handelsmerk word in meer as 100 lande verkoop en word hoog aangeskryf vanweë sy unieke smaak en verbintenis met Afrika se olifante.

Betrokke by gemeenskap
Me. Siobhan Thompson, bemarkingswoordvoerder, meen Amarula se reputasie kry danksy steun vir maatskaplike en omgewings-volhoubaarheid ’n aansienlike hupstoot. Die Amarula-trust is sonder winsbejag geskep om navorsing oor olifantgedrag te finansier. Hierdie navorsing, onder leiding van prof. Rob Slotow van die Universiteit van KwaZulu-Natal, lê ten grondslag van olifantbewaringsprogramme in openbare en private wildreservate en geniet wêreldwye erkenning.

Die trust betaal ook vir die opleiding van jongmense as veldwagters en finansier werkskeppingsprogramme, maak boorgate en hou dit in stand om te sorg dat gemeenskappe naby Phalaborwa in Limpopo toegang tot drinkwater het. Daarby bestuur dit ’n sentrum vir vroeë leerfase vir jong kinders naby die dorp. Baie van dié kinderse se ma’s versamel maroelavrugte vir Amarula.

“Wanneer mense besef dat hul steun vir Amarula gemeenskappe in stand hou en bewaring bevorder, kies hulle dié handelsmerk selfs geredeliker,” het Thompson gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.27
-0.2%
Rand - Euro
19.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Platinum
984.67
0.0%
Palladium
1,408.81
-1.0%
Goud
1,990.94
-0.2%
Silwer
23.16
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,317
-1.1%
Alle aandele
74,796
-1.0%
Hulpbronne 10
63,939
-1.9%
Industriële 25
102,077
-0.6%
Finansiële 15
15,236
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Waarna soek jy
Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot