AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Benut mediasie om dispute oor water en serwitute op te los

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Mediasie in ’n waterdispuut is ’n nuttige hulpmiddel om mense se belange op te weeg. Daar word minder na die geskiedenis van die dispuut gekyk. 
FOTO TER ILLUSTRASIE: NICO VAN BURICK
Mediasie in ’n waterdispuut is ’n nuttige hulpmiddel om mense se belange op te weeg. Daar word minder na die geskiedenis van die dispuut gekyk. FOTO TER ILLUSTRASIE: NICO VAN BURICK

Te veel geskille beland in die hof en word ná jare van dokumentuitruiling tussen regspraktisyns (en derduisende rande later) geskik – en in daardie stadium is jare lange verhoudings tussen bure, eertydse vriende en selfs bloedbroers vernietig.

In dié artikelreeks val die soeklig op die onkunde oor mediasie. Hoewel dit om water- en serwituutdispute gaan wentel, is die beginsels van toepassing op alle dispute. Die siviele regstelsel het só duur geraak dat dit buite die bereik van die meeste mense geword het.

Slegs die superrykes en baie armes, wat vir regshulp in aanmerking kom, kan in die algemeen bekostig om hulle tot die howe te wend. Om baie verskillende redes word 95% van alle siviele sake op die trappe voor die hof deur onderhandeling geskik, en nie deur regspleging nie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-1.0%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,712.82
-0.8%
Silwer
20.29
-3.7%
Palladium
2,262.31
-2.6%
Platinum
921.88
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,299
-0.9%
Alle aandele
65,692
-0.9%
Hulpbronne 10
63,603
-1.5%
Industriële 25
79,538
-0.7%
Finansiële 15
13,965
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot