Boonop keer dit ook dat die boom se stam vurke vorm. Die beskermers word van hoëgehalte-plastiek gemaak. Danksy die stabiele, beproefde drukknoppies is dit maklik en vinnig om die beskermers vas te sit en dit bied doeltreffende beskerming vir sagte- én hardehout.
Die helder kleure is UV-weerstandig en die blou kleur skrik boonop wild af. Om jou boompies heel jaar lank te beskerm, moet die beskermers van Sep- tember en Maart op die punte van die lote geplaas word.
Prys: R2,65 elk