AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4523,4
-76,60
SOYA
03 Feb
-
8632,6
-14,40
SUNS
03 Feb
-
10399,8
38,80
WEAT
03 Feb
-
6697
-31,00
WMAZ
03 Feb
-
4304,2
-24,80
YMAZ
03 Feb
-
4388
-33,00

Gids, toepassing help heuningbosbedryf met gradering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Kougabergwêreld rondom die plaas Nooitgedacht waar die heuningbos-bergtee (Cyclopia Intermedia) groei. Foto:  HEILIE COMBRINCK
Die Kougabergwêreld rondom die plaas Nooitgedacht waar die heuningbos-bergtee (Cyclopia Intermedia) groei. Foto: HEILIE COMBRINCK
’n Nuttige gids wat vroeër vanjaar bekend gestel is, sal die heuningsbosbedryf help om gehalteprodukte aan die mark te lewer.

’n Nuttige gids en gepaardgaande e-telkaart is die nuutste toevoeging tot die heuningbosbedryf se gereedskapkis. Dit sal dié bedryf help om die nuwe gehaltegraderingstelsel vir gefermenteerde heuningbostee toe te pas.

Die gids, getiteld “Grading of fermented honeybush tea, an illustrated guide”, is ’n eerste in sy soort en is aan die begin van die jaar bekend gestel. Dit is geskryf deur navorsers by die Landbounavorsingsraad en Universiteit Stellenbosch (US).

Dit bevat raad oor hoe mense wat by gehaltebeheer, produkontwikkeling en bemarking betrokke is, die gehaltegraderingstelsel optimaal kan gebruik, asook gereedskap vir die evaluering en bemarking van heuningbostee vir plaaslike en wêreldwye verspreiding.

Dié gereedskap sluit in sensoriese gereedskap soos ’n doelgemaakte telkaart en kleurverwysingskaart vir gehaltegradering. Dit bevat ook ’n aromaleksikon en chemiese verwysingstandaarde vir die opleiding van belanghebbendes in die bedryf oor die basiese sensoriese eienskappe van heuningbostee. Hierdie gereedskap is die produk van navorsing wat deel gevorm het van die navorsing vir die doktorsgraad wat dr. Brigitte du Preez aan die US verwerf het.

Twee studente wat wiskundige wetenskappe aan die US studeer, mnre. Heinrich Kreuser en Justin de Witt, het sedertdien ’n toepassing vir die e-telkaart ontwikkel wat op rekenaars gebruik kan word. Dit stel gebruikers van die toepassing in staat om aftreksels van heuningbostee ten opsigte van kleur, aroma en smaakeienskappe te gradeer. Die resultate en toegekende gradering kan onmiddellik in PDF-formaat of as ’n Excel-ontledingstaat versprei word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.12
-0.2%
Rand - Pond
20.88
+0.1%
Rand - Euro
18.64
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,026.74
+1.5%
Palladium
1,671.57
+0.1%
Goud
1,911.27
-0.1%
Silwer
23.40
-0.3%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,329
-0.4%
Alle aandele
79,475
-0.4%
Hulpbronne 10
73,697
-1.3%
Industriële 25
102,699
+0.1%
Finansiële 15
16,471
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot