AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9355
-83,00
CORN
27 Sep
-
4745
-63,00
SOYA
27 Sep
-
8700
-9,00
SUNS
27 Sep
-
9870
-98,00
WEAT
27 Sep
-
7035
-23,00
WMAZ
27 Sep
-
4824,4
-41,60
YMAZ
27 Sep
-
4752
-31,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28
Skenk 'n artikel

Invoer bly karring aan sake van suiwelbedryf

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verkoopsyfers dui daarop dat die verkope van vars en gegeurde melk in die 12 maande vanaf Julie 2020 tot Junie 2021 met 4,9% gedaal het. Foto: LBW-argief
Verkoopsyfers dui daarop dat die verkope van vars en gegeurde melk in die 12 maande vanaf Julie 2020 tot Junie 2021 met 4,9% gedaal het. Foto: LBW-argief

Melkproduksie in die belangrikste uitvoerlande het van 2019 tot 2020 verbeter. Die totale produksie van die ses belangrikste uitvoerstreke, naamlik Amerika, die Europese Unie (EU), Australië, Nieu-Seeland, Uruguay en Argentinië, het in die eerste sewe maande van 2021 met ’n geweegde 3% gegroei (sien TABEL 1).

Rabobank verwag nie dat die vinnige groei gaan voortduur nie. ’n Groei in produksie van 1% op ’n jaargrondslag van die topmelkproduserende lande word tot die tweede helfte van 2022 voorspel. Hoër graanpryse gaan die winsgewend- heid van melkproduksie internasionaal beperk.

In ’n lesing op die internasionale suiwelfederasie se kongres in Kopenhagen, Denemarke, in Oktober vanjaar het dr. Torsten Hemme, besturende direkteur van die internasionale plaasvergelykingsnetwerk (IFCN), klem daarop gelê dat die EU se melkboere nie meer winsgewend is nie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
19.41
-0.4%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,637.82
+0.9%
Silwer
18.70
+1.9%
Palladium
2,053.50
+0.5%
Platinum
861.00
+0.9%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,047
-0.4%
Alle aandele
63,371
-0.4%
Hulpbronne 10
55,996
-0.4%
Industriële 25
79,076
-0.6%
Finansiële 15
13,985
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot