AFGRI
BEAN
26 Okt
-
6669
0,00
CORN
26 Okt
-
3294
-13,00
SOYA
26 Okt
-
7380
60,00
SUNS
26 Okt
-
10580
-40,00
WEAT
26 Okt
-
5783
1,00
WMAZ
26 Okt
-
3235
11,00
YMAZ
26 Okt
-
3382,8
2,80
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Omnia koop 'n ‘groen’ vennoot

akkreditasie
Foto: Charl van Rooyen
Foto: Charl van Rooyen
Omnia gaan sy aanbod van agribioprodukte versterk deur die koop van die maatskappye Oro Agri SEZC en Oro Agri SA.

Die Omnia-groep het reeds vroeër dié beplande transaksie aangekondig en nou bekend gemaak dat alles daarvoor gereed is. Omnia koop 100% van Oro Agri SEZC se gewone aandele en 52% van dié van Oro Agri SA teen altesame VSA$100 miljoen.

Omnia sê hy is ’n internasionale betrokke op die mark vir agribioprodukte en wateroplosbare voedingstowwe en sy produkte en dié van Oro Agri sal mekaar aanvul en ’n breër aanbod van agribioprodukte moontlik maak.

Oro Agri het omgewingsvriendelike produkte wat “groen” oplossings bied vir gewassiektes, voedingstofinname en doeltreffende waterverbruik.

 “Agribiowetenskappe is besig om die toekoms van die landbou te verander,” sê Omnia.

“Dit wen veld namate die wêreld meer omgewingsvriendelik en gesondheidsbewus word en omdat hoër oesopbrengste nodig is om die groeiende wêreldbevolking te voed, terwyl minder van die bewerkbare grond gebruik word.

“Die tradisionele chemikalieë blyk hul maksimum prestasievlak te bereik het, klaarblyklik weens die groeiende opbou, oor jare, van weerstandsvlakke by plante, insekte en plantsiektes.”

Ontwikkelende bedryf

Op die onlangse jaarkongres van die Misstofvereniging van Suider-Afrika (Fertasa) het verskeie sprekers na groei in ontwikkelende velde, soos bioprodukte, verwys.

Volgens me. Barbara Novak, ’n kenner van die Europese misstofbedryf, vind groot veranderinge nou in dié streek weens onder meer stikstofbeperkings, toenemende omgewingsverwante koste en ’n swak vraag na misstowwe.

Openbare beleid word as een van die belangrikste faktore beskou wat die groei van die bedryf belemmer.

Die bedryf se reaksie op die probleme is innoveringsgedrewe differensiëring na spesialiteitsmisstowwe en voedingsoplossings. Dit sluit biostimulante, biomisstowwe en grondkondisioneerders in.

Gedifferensieerde spesialiteitsprodukte stel die bedryf in staat om veerkragtiger te wees, bied pryspremies en hoër marges. Vir die tipiese klein Europese misstofonderneming bied dié model winsgewendheid.

Boere is toenemend bereid om ’n premie vir spesialiteitsprodukte te betaal omdat dit volgens hulle ’n toenemend gunstige koste-tot-voordeel-verhouding bied.

Novak het gesê vir boere daar is stikstofplafonne ’n werklikheid en hulle is toenemend bewus van grondversorging en grondgesondheid.

“Grond word beskou as ’n plaasbate wat bestuur moet word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.86
-0.9%
Rand - Pond
20.44
-0.9%
Rand - Euro
17.22
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.14
-1.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,793.70
-0.8%
Silwer
24.16
-1.7%
Palladium
2,006.86
-2.6%
Platinum
1,032.00
-2.9%
Brent-ruolie
85.99
+0.5%
Top-40
61,025
+1.0%
Alle aandele
67,615
+1.0%
Hulpbronne 10
63,620
+0.3%
Industriële 25
87,147
+1.5%
Finansiële 15
14,027
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
N Man wat kan, soek n vrou wat wil
She needs to be like me, strong personality, open to communication, love to BRAAI and entertain. I do not want a housewife, she needs to be prepared to accept my kids and...
Let me be your HAPPY pilllllllll😜
I'm the kind of trouble you can get into. I'm the kind of battle , yeah you are willing to loose. You're the winter thought, burning right through. you will be...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot