AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Ontbondelings sal Kaap Agri meer aandeelhouers gee

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Zeder gaan 
sy aandeel-
houding in Kaap Agri, eienaar van onder meer Agri­mark, ontbondel, waarna aan­deel­houers ’n direkte belang in Kaap Agri sal hê. FOTO: LUCILLE BOTHA
Zeder gaan sy aandeel- houding in Kaap Agri, eienaar van onder meer Agri­mark, ontbondel, waarna aan­deel­houers ’n direkte belang in Kaap Agri sal hê. FOTO: LUCILLE BOTHA

Die landboubeleggingsmaatskappy Zeder het aangekondig dat hy sy belang van 42,2% in Kaap Agri gaan ontbondel, wat beteken dat die PSG Groep, wat 48,6% van Zeder besit, dan 20,5% van Kaap Agri sou besit het.

Die PSG Groep het egter ’n paar dae later bekend gemaak dat hy sy Kaap Agri-aandele na sy eie aandeelhouers gaan ontbondel. Mnr. Anthony Clark, ontleder van veral landbou- en voedselmaatskappye, sê Zeder-aandeelhouers sal 1 Kaap Agri-aandeel kry vir elke 49,22692 Zeder-aandele wat hulle besit.

Dit is nog onbekend wat die verhouding van die PSG Groep se beoogde ontbondeling van sy belang in Kaap Agri gaan wees. “In wese gaan daar ’n skielike styging van 42,2% in die likiditeit in Kaap Agri wees omdat meer aandeelhouers die aandele gaan besit, en nie net een of twee partye nie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-0.1%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,718.14
-0.5%
Silwer
20.81
-1.2%
Palladium
2,300.50
-1.0%
Platinum
926.00
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot