AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Piesangs: Departement waarsku oor fopnuus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie: Piesangs by 'n varsproduktemark. Foto: Amelia Genis
Ter illustrasie: Piesangs by 'n varsproduktemark. Foto: Amelia Genis
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling sê dit is fopnuus dat piesangs wat Helicobacter pylori bevat onlangs uit Somalië na Suid-Afrika ingevoer is.

Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het dit as vals nuus afgemaak dat piesangs uit Somalië wat met Helicobacter pylori besmet is, onlangs na Suid-Afrika ingevoer is nie.

Luidens ’n verklaring deur die departement word die invoer van plante en plantmateriaal só gereguleer dat sulke invoer by die hawens ondersoek word. Na gelang van die protokol kan die vrag in verlengde kwarantyn vir verdere ondersoek geplaas word. Indien die vrag nie aan die nodige vereistes voldoen nie, word toegang geweier.

Ingevoerde piesangs word deeglik ondersoek om te verseker dit bevat geen plae, siektes of skadelike materiaal wat ’n ongunstige impak op die landbousektor of verbruikers kan hê nie.

“Die departement waak oor alle voedselprodukte wat die land inkom. Produkte wat vermoedelik riskant of skadelik vir verbruikers of die streek kan wees, sal nie toegang tot ons land verkry nie of sal van ons rakke verwyder word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.9%
Rand - Pond
19.91
-2.5%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.65
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,657.84
-0.1%
Silwer
18.72
-1.0%
Palladium
2,203.00
+2.4%
Platinum
863.50
-0.3%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot