AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

PPECB gee duidelikheid oor SEB sertifikate

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vrugte-uitvoerders van die Suidelike Halfrond is optimisties oor die toekoms van die bedryf, maar beskou droogte en vloede, die stygende koste van landbou-insette en regeringsbeleid in sekere lande as groot probleme. Foto: Amelia Genis
Vrugte-uitvoerders van die Suidelike Halfrond is optimisties oor die toekoms van die bedryf, maar beskou droogte en vloede, die stygende koste van landbou-insette en regeringsbeleid in sekere lande as groot probleme. Foto: Amelia Genis
Die raad vir uitvoer van bederfbare produkte (PPECB) sê dit is nie in hierdie stadium ’n vereiste vir sy kliënte om vir breëbasis swart ekonomiese bemagtiging (BBSEB) geregistreer te wees nie.

Die raad vir uitvoer van bederfbare produkte (PPECB) sê dit is nie in hierdie stadium ’n vereiste vir sy kliënte om vir breëbasis swart ekonomiese bemagtiging (BBSEB) geregistreer te wees nie, of dat hulle ’n spesifieke BBSEB-gradering moet geniet nie. Die PPECB sal ook nie dienste aan kliënte opskort of dit van hulle weerhou as hulle nie aan BBSEB-vereistes voldoen nie, het die organisasie vandeesweek in ’n verklaring gesê. 

Dit spruit uit kommer onder produsente van uitvoerprodukte ná ’n vroeëre skrywe waarin die PPECB kliënte vra om hul BBSEB-sertifikate in te dien of beëdigde verklarings af te lê waarin hulle hul status as klein- en mikro-besighede bevestig. 

Mnr. Lucien Jansen, uitvoerende hoof van die PPECB, verduidelik dat die instelling verplig word deur die AgriSEB-toepassingsriglyne om te help met die bepaling van die vlak van voldoening vir die sektor. Daarom is kliënte gevra om hul BBSEB-sertifikate teen 1 Desember by hul naaste PPECB-kantoor in te handig. 

“Die indiening van sertifikate geld net vir die mense of instellings wat regstreeks met die PPECB besigheid doen – dit wil sê, indien jy ’n rekening by PPECB het. Indien die PPECB nie regstreeks ’n diens aan ’n produsent lewer nie, hoef hy nie ’n sertifikaat in te dien nie,” sê Jansen.Hy sê die instelling sal aan die einde van sy boekjaar ’n verslag aan die relevante departement indien oor hoeveel sertifikate ontvang is uit die totale PPECB-kliëntebasis. “Geen name sal in die verslag verskyn nie. Die verslag gaan bloot gebruik word om die vlak van voldoening in die sektor te bepaal.”Hy gee die versekering dat kliënte se diens geensins geraak sal word as gevolg van hul BBSEB-status nie. 

skermgreep
Hier is een van die briewe wat uitgestuur is

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.5%
Rand - Euro
17.71
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.69
+0.2%
Silwer
19.22
+1.0%
Palladium
2,166.00
-0.0%
Platinum
866.00
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot