AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

Private maatskappy gereed vir spoorvrag tussen Kroonstad en Oos-Londen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter Illustrasie. Foto: Theuns Botha
Ter Illustrasie. Foto: Theuns Botha
Die eerste private maatskappy het die eerste hekkie oorkom om goedere op Transnet se spoorlyne te kan vervoer.

Transnet Freight Rail het einde November aangekondig dat Traxtion Sheltam die eerste vlak van die evalueringsproses voltooi het om spoorvrag op sy Kaapse korridorroete te kan vervoer.

Traxtion is die grootste onafhanklike spoorwegmaatskappy in Afrika.

Transnet wil, as deel van sy hervormingsprogram, derdeparty-operateurs toegang gee tot dele van die netwerk.

Volgens Engineering News sal die spoorwegmaatskappy drie maal per week sy treine op die roete tussen Kroonstad en Oos-Londen kan gebruik. Daar word verwag dat hy hoofsaaklik landbouvrag sal vervoer.

Dit volg nadat Transnet 16 gebruiksgleuwe vir sy Kaapse vragskiphouerkorridors te koop aangebied het, met Traxtion wat die enigste maatskappy is wat suksesvol was met sy aanbod.

Die maatskappy het dus die eerste stadium van die evaluasieproses voltooi, en moet nou die res van die aansoekproses voltooi om seker te maak hy is bedryfsgereed en voldoen aan die spoorveiligheidreguleerder se vereistes.

Die TFR laat reeds geruime tyd derdeparty-operateurs in die passasiers- en toerismebedryf toe, maar dit is die eerste keer dat ’n private maatskappy vrag op Transnet se hooflyne sal kan vervoer.

Die Oos-Londenhawe is vanjaar vir die eerste keer sedert 2012 heropen vir graanuitvoer danksy samewerking tussen Sacota, sy lede en die Transnet-haweterminale.

Dit is gedoen om toegang tot ’n bykomende uitvoerhawe te kry weens beperkte kapasiteit by die Durban-hawe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
-1.5%
Rand - Pond
21.03
-0.6%
Rand - Euro
18.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,002.53
-2.2%
Palladium
1,639.70
-1.8%
Goud
1,885.01
-1.4%
Silwer
22.76
-3.0%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,805
+0.2%
Alle aandele
79,957
+0.2%
Hulpbronne 10
74,587
-0.1%
Industriële 25
103,160
+0.5%
Finansiële 15
16,554
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot