AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Publiek gaande oor Sussex-steak

Die reaksie wat besoekers aan The Local Grill oor die gehalte van Sussex-vleis gehad het, is van die beste wat mnr. Steve Maresch, eienaar, nóg vanjaar beleef het.

Dié beesras se vleis is tydens die Ultimate Beef Club se 10de proesessie voorgesit. Dit is ook die ras se vleis wat in Oktober op die restaurant se spyskaart was. “Die vleis het mense gaande. Hulle is veral erg oor die lendeskyf en ribkruisskyf-snitte,” vertel Maresch.

Die gewildheid van die klub het aansienlik toegeneem sedert die begin van die jaar, met die 400ste lid wat onlangs geregistreer is. Maresch het, soos gewoonlik, gaste met ’n unieke voorgereg verras. Dié slag is die vleis van die maermerries van Sussex-beeste vir 24 uur lank in bier gekook en toe in jaffels bedien. “Ek reken jaffels gaan die toekomstige gunsteling-peuselhappie in kroeë word,” vertel Maresch.

Liefhebbers van beesvleis
Volgens mnr. James Stephen, ’n raadslid van die Sussex-telersgenootskap en ’n boer van Vrede, word Sussex-beeste gereeld met Bonsmaras, Afrikaners en Drakensbergers gekruis, omdat dit die groei en gehalte van dié rasse verbeter. Hy beskryf Sussex-beeste as baie rustige beeste wat ’n plesier is om mee te werk.

Die boere teenwoordig, asook liefhebbers van beesvleis, het met ’n luide handeklap hul dank teenoor Maresch vir die klub asook die idee agter die Ultimate Beef-kompetisie ? wat gestig is om die gebruik van beesvleis te bevorder ? betuig.

Talle proeërs het tydens die geleentheid aangedui dat die lendeskyf die beste is wat hulle nóg tydens een van die tien proeë teëgekom het. Volgens die statistiek wat hulle ingevul het, is die ribkruisskyf egter as die gewildste snit van die dag aangewys. Dit het 82% gekry vir smaak, terwyl die punte vir die sagtheid en smaak daarvan 78% is.

* Kontak Maresch by steve@localgrill.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.46
+0.4%
Rand - Pond
22.65
-0.0%
Rand - Euro
19.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.35
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
978.50
+0.6%
Palladium
1,382.49
-1.7%
Goud
1,941.47
+0.1%
Silwer
22.39
-0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,479
+1.0%
Alle aandele
74,950
+0.9%
Hulpbronne 10
65,073
-0.9%
Industriële 25
101,310
+1.5%
Finansiële 15
15,360
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry nie een vir baie woorde nie.
Moet my leer ken sodat ek hulle kan leer ken. Nie een vir baie woorde nie. Maar eerlikheid is n moet.
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot