AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

SA sommelier na Amerika

Die beste jong sommelier in Suid-Afrika gaan op 18 Oktober in Washington in Amerika na die hoogste sport op die spyseniering-bediening leer mik.

Mnr. Xolani Mancotywa, 27, het in Kaapstad grootgeword, maar het eers sy liefde vir wyn ontwikkel toe hy by die Warwick Sjefskool ’n wyn-kursus in 2008 gedoen het.

“Ek het grootgeword in ’n familie waar kos en drank, hetsy dit bier, water of koffie was, altyd hand-aan-hand geloop het. Wyn was egter ’n vreemde konsep vir my totdat ek gaan studeer het. Die ongelooflike hoeveelheid paring-moontlikhede van kos en wyn het my onmiddellik aangegryp,” vertel Mancotywa.

Hy het sy pad oop gekap om tans by die spoggerige Saxton Hotel in Johannesburg een van die sommeliers te wees. “Ek dink dit tel baie in my guns dat ek al ’n seisoen of wat in die wingerd, kelder en proelokaal op Hartenberg Wynlandgoed in Stellenbosch gewerk het. Ek verstaan wat alles in ’n spesifieke bottel wyn ingaan, watter rol al die verskillende faktore speel met die verbouing van die druiwe, die maak van die wyn en die karakter wat dit opbou,” verduidelik Mancotywa.

Die internasionale kompetisie, geborg deur die Chaîne de Rôtisseurs, die oudste gastronomiese vereniging in die wêreld, is straf en slegs 12 lande het gekwalifiseer. “Van hier is dit nie meer ek wat deelneem nie, maar Suid-Afrika. Dit is die Olimpiese Spele van wynaanbieding, restaurant dienslewering en paring van kos met wyn. Ek gaan dus om te wen; om ons land as ’n handelsmerk te verteenwoordig,” verduidelik Mancotywa.

Die werk van ’n sommelier begin en eindig egter nie by wyn nie. “ ’n Sommelier is vir drankies, van water tot bier, van wyn tot vrugtesap, wat die sjef vir kos is. As ’n sommelier sy werk ken en goed opgelei is, kan hy vir die restaurant waar hy werk, maar ook die drankies wat hy aanbied, bitter goeie bemarking doen.

Sommeliers verskaf nie net inligting oor die wyn nie, maar moet ’n breë algemene kennis besit. Ons is die kliënt se toergids en sy besoek aan die restaurant moet ’n onvergeetlike avontuur wees,” verduidelik hy. Mancotywa is tans terug in Kaapstad om homself vir die internasionale kompetisie voor te berei. ’n Dag lange eksamen, waar die deelnemers se praktiese vaardighede, hul blinde proevermoë en hul teoretiese kennis getoets word, sal die uiteindelike wenner bepaal. Die wenner stap weg met ’n wisseltrofee en ’n ete.

“Die grootste prys is die eer en geloofwaardigheid van die Suid-Afrikaanse opleiding vir sommeliers,” verduidelik Mancotywa. Suid-Afrika het al drie maal vantevore tot die internasionale kompetisie deurgedring, maar kon nog nooit met die louere wegstap nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.73
+0.4%
Rand - Pond
21.94
+0.6%
Rand - Euro
19.31
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.87
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,977.42
-0.2%
Silwer
23.91
+0.0%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,518
-0.8%
Alle aandele
76,129
-0.8%
Hulpbronne 10
66,629
-1.3%
Industriële 25
102,705
-0.5%
Finansiële 15
15,500
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot