AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
Skenk 'n artikel

Slakspesie dra boer se naam

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Só lyk die dop van die ­klein Gulella abbotti-slak. In die sirkel is die slak se ware grootte. FOTO: MARY COLE
Só lyk die dop van die ­klein Gulella abbotti-slak. In die sirkel is die slak se ware grootte. FOTO: MARY COLE

“Hy was ’n gerespekteerde boer en natuurliefhebber wat op die grens van die Umtamvuna-natuurreservaat gewoon het. Hy het ’n wye kennis gehad van die plantegroei van die subtropiese woude van die diep klowe van Pondoland en die Ugu-distrik van KwaZulu-Natal,” skryf die slakkundiges drr. Mary Cole en David Herbert in ’n onlangse uitgawe van die European Journal of Taxonomy.

Volgens die webblad Global Plants het Abbott sedert 1979 onder meer met piesangs, koejawels en makadamias naby Port Edward en die Umtamvunarivier geboer, en homself oor plantkunde geleer. In sy vrye tyd was dié Brit kurator van die herbarium van die Umtamvuna-natuurreservaat.

Hy het ’n handboek oor die reservaat saamgestel en het ook gehelp met die saamstel van ’n spesielys, wat in 2000 gepubliseer is. Abbott het in sy leeftyd meer as 8 500 voorbeelde van plante vir herbariums ingesamel, veral van die 180 spesies wat endemies aan Pondoland is.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
-5.0%
Palladium
1,623.95
-2.8%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Betroubare opregte mense is n maklike humoristiese mens en kom
Ek is n Vriendelike omgee mens met hope humor en Bae liefde vir my medemens. Geniet die buite lewe en vang graag vis en Kamp graag. H
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot