AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Suidwes ontsluit R240 miljoen

Suidwes, die landboumaatskappy met sy hoofkantoor op Leeudoringstad, gaan R240 miljoen aan aandeelhouers en kliënte uitbetaal.

Mnr. Louis Smit, besturende direkteur, het dié aankondiging op Suidwes se onlangse jaarvergadering gedoen. Aandeelhouers het in April vanjaar besluit om ’n deel van Suidwes Beleggings se aandele terug te koop en ’n aansporingskema vir kliënte in te stel.

Die terugkoop van die aandele en die instelling van die aansporingskema was onderhewig aan die verkoop van die maatskappy se debiteureboek aan die Land Bank.

Dié transaksie is afgehandel toe die Land Bank nagenoeg R850 miljoen aan Suidwes oorbetaal het. Aanbodbriewe vir die terugkoop van aandele is reeds aan alle aandeelhouers gestuur en die uitbetalings word in die eerste week van Oktober gedoen.

Die aandele-terugkoopaanbod aan aandeelhouers was vrywillig en ná afhandeling van dié proses sal Suidwes Beleggings omgeskep word in ’n private maatskappy.

Die terugkoop van aandele bedra sowat R200 miljoen, terwyl ongeveer R40 miljoen aan Suidweskliën te terugbetaal word ten opsigte van die aansporingskema om hulle te beloon vir hul ondersteuning in 2012/’13.

“Hierdie kontantinspuiting kom in ’n stadium dat aandeelhouers en boere in die Suidwes-bedieningsgebied geteister word deur ’n ernstige droogte, wat reeds twee jaar duur. Dit bied broodnodige verligting aan boere wat finansiële druk ervaar weens ondergemiddelde oeste,” sê Smit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot