AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00
Skenk 'n artikel

Toeka: Boschetto - Al die boere daar is vroue

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nie bang vir hande vuil maak nie. Vir die nooiens van Boschetto is daar nie ’n rondsittery in klaskamers nie. As daar oor hoenders gesels word, staan hulle sommer saam met die lektrise, in dié geval me. Collier van Engeland, buite in die son, elkeen met ’n hoender onder die arm.
Nie bang vir hande vuil maak nie. Vir die nooiens van Boschetto is daar nie ’n rondsittery in klaskamers nie. As daar oor hoenders gesels word, staan hulle sommer saam met die lektrise, in dié geval me. Collier van Engeland, buite in die son, elkeen met ’n hoender onder die arm.

Die Vrystaat spog met die enigste landboukollege net vir vroue in die Suidelike Halfrond. Dié kollege is ’n wêreldjie op sy eie, ’n wêreld waar ’n stuk of twintig nooiens, sommige van hulle pas uit die skool, alles behartig.

Hulle kom van die stede en van die platteland in Suid-Afrika, van Suidwes (Namibië), van die Rhodesies (Zimbabwe en Zambië) en van Kenia. Hulle is nooiens wat wil leer hoe om met stoetvee te werk en om hul eie oeste, die vrug van hul ondernemingsgees en arbeid, in te samel.

Geleë tusen die groen bome aan die voet van Harrismith se bekende Platberg, ontleen Boschetto sy naam aan ’n Ita- liaanse woord wat klein woudjie beteken. Daar is selfs in die Unie min mense wat weet hoe die nooiens daar skoffel, ploeg en al die manswerk doen wat van ’n toekomstige boer verwag word.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.12
-0.2%
Rand - Pond
20.96
-0.3%
Rand - Euro
18.71
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,023.79
-0.1%
Palladium
1,681.40
+0.7%
Goud
1,911.49
-0.1%
Silwer
23.45
-0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,771
+0.2%
Alle aandele
79,931
+0.2%
Hulpbronne 10
74,748
+0.1%
Industriële 25
102,936
+0.3%
Finansiële 15
16,564
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot