AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Twis oor weidingsregte op plaas in KZN

'n Hofreëling oor weidingsregte op 'n afgeslote deel van 'n plaas laat die eienaar en huurder koppe stamp.

’n Boer van die KwaZulu-Natalse Middelland, wat al meer as een keer deur grondbesetting in die gesig gestaar is, het wéér die trauma beleef toe dieselfde grondhuurders gedreig het om die plaas te beset.

Volgens me. Sandy la Marque, hoof uitvoerende beampte van Kwanalu, is dié organisasie tevrede met die wyse waarop die boer en die polisie opgetree het om die situasie te ontlont.

“Hoewel dit nie die eerste maal is dat ons met grondbesetting in KZN te doen kry nie, maan ons deurgaans ons lede om hul veiligheid te verbeter en pro-aktief op te tree. Die propaganda voor die verkiesing gaan van alle kante af kom en gevolgtrekkings moenie lukraak gemaak word sonder die korrekte inligting nie. Slegs deur ingeligte pro-aktiewe werksaamhede, goeie kommunikasie onder mekaar en ’n uitstekende werkverhouding met die SA Polisiediens, kan ons ons gemeenskappe beveilig,” verduidelik La Marque.

Moet beeste oor hele plaas jaag
Mnr. Chris Fourie, AfriForum se koördineerder in KwaZulu-Natal, verduidelik dat die Msomi-gesin aanhoudend die grensdrade knip op mnr. Peter Train se plaas, Gala Farms, 40 km noord-wes van Pietermaritzburg. “Die Msomi-gesin het weidingsregte op 4 ha grond van Train se plaas en om op hierdie stuk grond te kom, moet die gesin hul beeste deur die hele Gala Farm jaag,” verduidelik Fourie. Dit is hierdie reëling, waaroor reeds in 2007 in ’n uitspraak van die Grondeisehof beslis is, wat al dié ontevredenheid en misverstande veroorsaak.

Nadat die plaas se grensdrade weer Vrydag geknip is sodat die Msomi-gesin hul beeste kan laat wei, het Train ’n klag van saakbeskadiging by die Howick-polisiekantoor teen Msomi en sy twee seuns gelê. Die polisie het Saterdag die drie mans in hegtenis geneem en Sondag is hulle op borg vrygelaat. Sondagoggend was Msomi en sy een seun, vergesel deur nóg vier mans, met knopkieries en een selfs gewapen met ’n byl, weer terug op Gala Farms.

Volgens Fourie het Train toe die polisie ontbied, waarna die polisie die ses mans in hegtenis geneem het. Fourie het bevestig dat al ses mans weer Maandag op borgtog vrygelaat is, maar dat Train, met die hulp van AfriForum, ’n saak van ongemagtigde betreding aanhangig maak teen die vier mans wat Msomi vergesel het.

Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, asook regsverteenwoordiging, is reeds ’n geruime tyd onsuksesvol by hierdie saak betrokke om toe te sien dat die dispuut so gou as moontlik opgelos word. Die grondeis vir die weiding op Gala Farms duur dus voort.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot