AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Uitvoerders moet hulle staal vir probleme in 2022

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Skip in die Kaapstadhawe. Foto: Alani Janeke
'n Skip in die Kaapstadhawe. Foto: Alani Janeke
Produsente van uitvoergewasse moet hulle staal vir nog ’n moeilike jaar as dit by die land se hawens kom.

Sitruskwekers en produsente van ander uitvoergewasse moet hulle staal vir nog ’n moeilike jaar as dit by Suid-Afrika se hawens kom, sê mnr. Justin Chadwick, uitvoerende bestuurder van die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging (SKV), in sy nuutste nuusbrief.

Verlede jaar troon vir baie sitrusprodusente uit as hul slegste jaar ooit ten opsigte van pryse en logistieke frustrasies met uitvoervrugte. Chadwick sê die vraghouerterminale by Suid-Afrika se hawens funksioneer steeds veel swakker as internasionale norme of aanvaarbare vlakke.

Hy sê probleme met ontoereikende toerusting, vertragings as gevolg van weerstoestande en die feit dat baie sleutelpersoneel gekies het om vrywillige skeidingspakkette te neem het tot Transnet se agteruitgang bygedra.

Mnr. Mitchell Brooke, logistieke bestuurder van die SKV, sê daarom moet boere sorg dat hulle vanjaar weet wat by Transnet aangaan. Hulle moet voorbereid wees op moontlike probleme wat tot vertragings kan lei.

Hoewel die SKV hard saam met die owerhede werk om oplossings vir Transnet se probleme te vind, waarsku Chadwick dat die hulpbronne wat nodig is om die instelling weer op koers te kry, beperk is en dat ’n verbetering nie oornag gaan gebeur nie. Uitvoerders moet dus ’n wel deurdagte logistieke plan vir 2022 hê en gereed wees om op kort kennisgewing veranderinge daaraan te maak.

Hy sê alle uitvoerders gaan deurentyd hul ore moet oophou en gereed moet wees om aan te pas. “As 2021 ons enigiets geleer het, was dit om die onverwagse te verwag.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-1.2%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,708.66
-1.0%
Silwer
20.34
-3.4%
Palladium
2,252.50
-3.0%
Platinum
914.00
-2.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot