AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Woodlands Dairy top- volhoubare verskaffer vir Woolworths

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Woolworths se langlewemelkprodukte kom van die melk geproduseer van weidings in die Oos-Kaap. Foto: Verskaf
Woolworths se langlewemelkprodukte kom van die melk geproduseer van weidings in die Oos-Kaap. Foto: Verskaf
Die Oos-Kaapse suiwelmaatskappy Woodlands Dairy is deur Woolworths aangewys as sy topverskaffer in die Farming for the Future- (FFF) program.

“Die aanwysing van Woodlands Dairy as die FFF se nuwe topverskaffer van die jaar toon sy langtermynverbintenis tot volhoubaarheid reg oor die verskaffingsketting, van die weiding tot in die produksie-aanleg,” sê mnr. Kobus Pienaar, Woolworts se FFF-kenner.

Mnr. Lex Gutsche, uitvoerende hoof van Woodlands Diary, sê hulle is dankbaar oor die erkenning van die FFF-program, aangesien volhoubaarheid een van hulle kernwaardes is.

“Ons het die melkery in 1995 begin met ’n verbintenis daartoe om ’n besigheid te bou wat die regte ding doen. Ons heg waarde aan geleenthede vir deurlopende verbetering, wat gehelp het met die wetenskapgebaseerde benadering van die program.”

Woodlands Dairy se melk kom van 69 melkboere, met die meeste wat melk hoofsaaklik van weidings in die Tsitsikamma produseer.

Volgens Woolworths het die melkery oor die jare heen nou saam met melkboere gewerk om die omgewingsimpak van hul plase te verbeter. Op fabrieksvlak het die maatskappy energieverbruik aangepak danksy biomassastookketels en bykomende sonpanele, sy eie afvalwaterbestuur en infrastruktuur om reënwater te oes om waterverbruik en waterbesoedeling te verminder.

Die melkery ondersteun verskeie gemeenskapsopheffingsprojekte wat toegespits is op die verbetering van gesondheid en skoolopleiding in die Kouga-area.Dié maatskappy verwerk nagenoeg 900 000 liter melk per dag, met tot 1,4 miljoen liter melk wat per dag tydens die spitstyd van die seisoen verwerk moet word.

Die melkery verskaf tans tien verskillende langlewemelkprodukte aan Woolworths, onder meer vir die kleinhandelgroep se handelsmerk.

Die FFF-program is begin met die samewerking van Woolworths se verskaffers van vars groente en vrugte, maar is mettertyd uitgebrei om ook wyn, langlewemelk, vars sap en bevrore groente in te sluit.

“Die program meet ’n reeks impakte op die plaas en op fabrieksvlak, en sluit ook datapunte in wat verband hou met grondlewe, waterverbruikdoeltreffendheid, gewasbeskerming, energiegebruik, besproeiingsdoeltreffendheid, waterlekkasies en afvalwaterbestuur.”

Woodlands Dairy het ’n gradering van 81 uit 100 gekry in die afgelope jaar se oudit wat deur Enviroscientific se assessors behartig is. Die gemiddelde gradering vir verskaffers is 64,8.

“Woodlands Dairy word geprys daarvoor dat hy verwagtings oortref wanneer dit kom by sy FFF-graderingsverbetering, gemeenskapsbetrokkenheid, die persentasie van die totale voetspoor wat beoordeel is, en sy akkuraatheid, detail en die vroegtydige inhandiging van aksieplanne.”

Woolworths se FFF-program is in 2009 begin. Meer as 480 primêre en sekondêre verskaffers word beoordeel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot