AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Woonreg geld vir hele eiendom

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Alani Janeke
Mnr. Butch van Blerk is ’n direkteur van Bill Tolken Hendrikse Ingelyf van Bellville, Kaapstad. Hy gee hier raad oor woonreg.
Mnr. Butch van Blerk is ’n direkteur van Bill Tolken Hendrikse Ingelyf van Bellville, Kaapstad. Hy gee hier raad oor woonreg.

Vraag

My man het sy ouerhuis geërf, maar sy suster het woonreg van die groot woonhuis. Wie is verantwoordelik vir die maandelikse versekeringspremie en munisipale rekening (wat sy lank nie betaal het nie en wat dus agterstallig is)? Wie is verantwoordelik vir instandhouding van die woning? Mag sy suster huurders inneem? Sy het die motorhuis sonder my man se medewete verhuur.

Raad

U maak melding van haar woonreg van “die groot woonhuis”, maar u meld nie of daar verdere wooneenhede op die woonerf is nie. Woonreg het betrekking op die erf met ál die geboue daarop.

Woonreg kan nie verleen word slegs ten opsigte van die een eiendom op die grond nie. Die rede hiervoor is dat woonreg oor ’n eiendom in die registrasie van die aktekantoor geregistreer moet word. Indien die eienaars ’n woonreg vir die “groot woonhuis” in die aktekantoor wil registreer, moet ’n landmetersdiagram vir die “groot woonhuis” bestaan, wat waarskynlik nie die geval is nie.

In so ’n geval bestaan daar nie ’n landmetersdiagram vir slegs die “groot woonhuis” nie. Dus kan die woonreg nie in die aktekantoor geregistreer word sodat u skoonsuster ’n geregistreerde woonreg op die huis kan bekom nie.

Haar reg om die huis te bewoon, is dan slegs ’n kontrak tussen die eksekuteur van die boedel en haarself, en geld nie teenoor die wêreld daar buite nie. Haar woonreg ten opsigte van die huis is dus ’n gebrekkige reg wat sy nie sal kan afdwing nie.

Sy sal ook geen reg hê om die motorhuis te verhuur nie. ’n Woonreg kan slegs ten opsigte van ’n hele eiendom geregistreer word — woonreg kan nie slegs oor ’n gedeelte van die eiendom verleen word nie

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot