AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Beefmasters presteer danksy wetenskap

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die stoetery is gemik op die teel van top­gehalte Beefmasters vir homself en om op sy jaarlikse produksieveiling te verkoop. 
Foto: ALS Beefmasters
Die stoetery is gemik op die teel van top­gehalte Beefmasters vir homself en om op sy jaarlikse produksieveiling te verkoop. Foto: ALS Beefmasters

Om suksesvol in vyf provinsies te kan boer, is daar een geheime wapen – die wetenskap. Dit vier hoogty by ALS Beefmasters, wat deur die beste voortplantingstegnieke genetiese vordering verhaas en beeste teel wat bo moeilike boerderytoestande uitstyg, sê mnr. Gerrit Joubert, een van die aandeelhouers in hierdie stoetery in KwaZulu-Natal.

Die gesegde lui dit verg span-werk om ’n kind groot te maak – en in die geval van die ALS Beefmaster-stoetery is dit slim besluite oor teelmateriaal wat dit binne tien jaar tot ’n gerekende stoetery laat vorder het.

Net die beste teelmateriaal was goed genoeg toe die stoetery in 2012 met Simbra-tipe grondslag-koeie aangepak is wat reeds op die plaas was. Stoetdiere is by 4x4 Beefmasters van mnr. Francois Scheepers van Amersfoort aangekoop, wat die grondslag van die stoetery vorm, sê mnr. Gerrit Joubert van Ingogo naby Newcastle in KwaZulu-Natal, wat vir die bestuur van die stoetery verantwoordelik is.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.76
-0.7%
Rand - Pond
20.17
+0.3%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.67
-0.5%
Silwer
20.71
-1.7%
Palladium
2,256.50
-2.8%
Platinum
924.50
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot