AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Besluit moet kom oor vervoer van lewende hawe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vervoer van lewende vee op die Al Messilah vanaf die Oos-Kaap na die Midde-Ooste het al vir groot opskudding oor dierewelstand gesorg. Foto: Verskaf
Die vervoer van lewende vee op die Al Messilah vanaf die Oos-Kaap na die Midde-Ooste het al vir groot opskudding oor dierewelstand gesorg. Foto: Verskaf
Die verskeping van lewende vee vanaf die Oos-Kaap na die Midde-Ooste het al vir groot opskudding oor dierewelstand gesorg.

Suid-Afrika sal moet besluit oor die vervoer van lewende diere, wat gereeld hoogs emosionele konfrontasie wek, sê die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling.

Die departement is verantwoordelik vir die ontwikkeling van primêre wetgewing rakende die welsyn van diere. ’n Voorgestelde wysigingswetsontwerp op dierewelstand is ontwikkel, wat ’n bygewerkte weergawe van die Dierebeskermingswet (Wet 71 van 1962) is. Die bepalinge in die voorgestelde wetgewing sal van toepassing wees op mak en wilde diere.

Die staat moes noodgedwonge ’n beleidsposisie ontwikkel rakende die welstand van diere na aanleiding van voorstelle van ’n hoëvlakpaneel oor beleid rakende die teel, jag, handel en hanteer van olifante, leeus, luiperds en renosters in Suid-Afrika.

Die paneel is gevorm nadat die departement van omgewingsake, bosbou en visserye in 2018 ’n seminaar by die parlement aangebied het oor Suid-Afrika se praktyke rakende geblikte leeus. Internasionale bewaringsorganisasies het Suid-Afrika se bewaringsaksies weens hierdie praktyk begin bevraagteken. Die ondersoek van die paneel is uitgebrei om nie net na praktyke rondom leeus te kyk nie, maar ook na olifante, luiperds en renosters.

Dr. Bothle Modisane, hoofdirekteur van diereproduksie en -gesondheid by die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, sê die Dierebeskermingswet is reeds lank op die wetboek, maar dit is steeds doeltreffend en aanvaarbaar. Die kwessie oor dierewelstand sal egter bygevoeg moet word.

Hy sê Suid-Afrika voldoen aan die internasionale standaarde ten opsigte van die vang en vervoer van wild. “Daar is altyd kwessies wanneer dit kom by die vervoer van lewende diere, of dit nou wilde of mak diere is. Die welstand van diere word altyd opgeweeg teenoor ekonomiese winste. Hoewel dit ’n gevoelige kwessie is, glo ek ons moet as ’n land tot ’n vergelyk kom omdat daar kwessies is oor die langafstandvervoer van diere en die hoë temperature wat daarmee gepaard gaan.”

Dr. Mphane Molefe, direkteur verantwoordelik vir dierewelstand by die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, sê die wysigingswetgewing is nog ’n interne dokument en is by die werkgroep wat dit saamstel. Hierdie werkgroep bestaan uit veeartse van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling op nasionale en provinsiale vlak.

Hy sê slegs algemene bepalinge rakende die welstand van diere sal in die wysigingswetsontwerp vervat word. Regulasies, wat meer spesifieke detail oor die beskerming en welstand van diere bevat, sal aanvaar word. Voordat die wetgewing na die kabinet vir goedkeuring gestuur word, sal belanghebbendes die geleentheid kry om insette te lewer.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot