AFGRI
BEAN
15 Okt
-
6517
0,00
CORN
15 Okt
-
3005
0,00
SOYA
15 Okt
-
7090
0,00
SUNS
15 Okt
-
10556
0,00
WEAT
15 Okt
-
5771
0,00
WMAZ
15 Okt
-
3120
0,00
YMAZ
15 Okt
-
3257
0,00
AMT
Beeste A2/3
08 Okt
-
51,72
0,00
Beeste AB2/3
08 Okt
-
50,71
0,01
Beeste B2/3
08 Okt
-
48,69
0,01
Beeste C2/3
08 Okt
-
44,77
-0,01
Bevrore Hoender
08 Okt
-
29,24
-0,02
Bokkies (onder 30 kg)
08 Okt
-
69,64
-0,02
Bokooie
08 Okt
-
45,88
-0,03
Groot (meer as 40 kg)
08 Okt
-
43,12
-0,04
Hoender (IQF)
08 Okt
-
26,99
0,00
Medium (30-40kg)
08 Okt
-
53,9
-0,07
Skaap A2/3
08 Okt
-
85,43
0,01
Skaap AB2/3
08 Okt
-
76,91
0,00
Skaap B2/3
08 Okt
-
72,17
-0,01
Skaap C2/3
08 Okt
-
68,75
-0,01
Speenkalf
08 Okt
-
38,2
0,00
Spekvarke
08 Okt
-
26,38
-0,02
Stoorlammers
08 Okt
-
44,93
-0,02
Varkwors
08 Okt
-
21,91
-0,01
Vars Hoender
08 Okt
-
30,96
-0,01
Vleisvarke
08 Okt
-
28,11
-0,01
Wol (skoon)
08 Okt
-
163,42
0,02

BKB-ALE een van min skoue wat oorbly

akkreditasie
Een van die beeste wat verlede jaar op die BKB-Afrika-Alleras-lewendehawe-ekspo (ALE) te sien was. Foto: Charl van Rooyen
Een van die beeste wat verlede jaar op die BKB-Afrika-Alleras-lewendehawe-ekspo (ALE) te sien was. Foto: Charl van Rooyen
Die Covid-19-pandemie eis die tweede agtereenvolgende jaar sy tol onder skoue. In hierdie stadium is die BKB-ALE-skou op Parys een van die min skoue wat nog met sy reëlings volhard.

Die BKB-Afrika-Alleras-lewendehawe-ekspo (ALE) word vir 28 September tot 2 Oktober in die Afridome by Parys beoog. Adv. DeWaal Nigrini, voorsitter van die ekspo, sê die oogmerk is om méér vee as verlede jaar te lok. Die ekspo is verlede jaar die tweede keer gehou, danksy die tydige verslapping van die inperking weens die koronavirus.

Die nodige higiëniese en ander voorgeskrewe maatreëls sal vanjaar, soos verlede jaar, streng nagevolg word. In die onwaarskynlike geval dat ’n verslapping van Covid-19-maatreëls nie realiseer nie, sal die datum aangeskuif word.

Talle beesrasgenootskappe het reeds aangedui hulle gaan deelneem. Verlede jaar is ’n paar kleinveerasse ook uitgestal en vanjaar se strewe is om skaap- en bokrasse te beoordeel. Alle kleinveegenootskappe, klubs en individuele telers word genooi om hul diere in te skryf. Genoeg onderdakhuisvesting sal vir alle diere beskikbaar wees. Dis goedkoop om deel te neem; slegs R40 per dier. Toegang is gratis vir deelnemers en besoekers.

Mnr. Stefan Coetzee van Carletonville kan by 083 384 3675 vir navrae oor beeste gekontak word en mnr. Jan Mostert van BKB op Frankfort by 083 306 8408 oor kleinvee-inskrywings.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil leer mey ander deel
Ek probeerom ander mense op te helder en ek hou ook baie van eet. Ek hou daarvan om ui te eet en ook om my eie kos te maakEk hou daarvan om aktief te wees deur bergfiets te ry...
Ek kan baie waarde toevoeg tot jou lewe...
Ek is n vrou met sagtheid en n vriendelike geaardheid. Dit sal vir my lekker wees om n man se huis in n heerlike tuiste te omskep waar vriende en familie saam kan kuier. Eensaam...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot