AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Boer fluister vir sy koeie

Die suksesvolle toepassing van ’n beeshanteringstegniek wat geslagte lank al toegepas word, is nog pluimpie vir ’n bekroonde Vrystaatse beesboer.

Die algemene welsyn van mnr. Gerrit van Zyl se Hanzyl-Bonsmarastoetery het handomkeer verbeter sedert hy laestremming-beeshantering (LSBH) in die distrik Dewetsdorp begin toepas het, al moet hy die goedige spottery van sy familie en vriende verduur dat hy nou kwansuis ’n “koeifluisteraar” geword het.

Die laestremming-hantering van grootvee was een van die hoogtepunte wat Van Zyl bybly ná sy besoek aan die Amerikaanse Beesvleisverbeteringsfederasie se kongres in Houston, Texas, vroeg verlede jaar nadat sy stoetery die tweede keer as Absa en die Landbounavorsingsraad se nasionale Prestasietoetskudde van die Jaar bekroon is.

Op die kongres het Van Zyl ag geslaan op ’n praktiese demonstrasie ten opsigte van LSBH deur prof. Ron Gill van Texas se A+M-universiteit. Gill het onder meer getoon hoe hy sonder ’n bohaai manalleen ’n lewendige Brahman-vers kan uitkeer.

Van Zyl het dit op sy eenvoudige manier, met beperkte kennis, in sy boerdery begin toepas. Tot sy verbasing het die Suid-Afrikaanse Bonsmara dieselfde as die Brahman-beeste in Texas opgetree. “Dit gebeur sonder ’n geskree of die gebruik van kieries of pype. Die grootste verskil is die kopskuif wat gemaak moet word,” sê Van Zyl. Kyk hier na ‘n video waar Van Zyl dié beeshantering toepas.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot