AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28
Skenk 'n artikel

Bovelder-beesstudiegroep: Eendrag maak wins

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
’n Mooi Bovelderkoei met haar opgeskote kalf. Dié samestelling  van Bos taurus en 
B. indicus het goeie heterose (basterkrag) tot gevolg, wat die laer ekonomiese eienskappe soos vrugbaarheid en melkproduksie bevoordeel.
’n Mooi Bovelderkoei met haar opgeskote kalf. Dié samestelling van Bos taurus en B. indicus het goeie heterose (basterkrag) tot gevolg, wat die laer ekonomiese eienskappe soos vrugbaarheid en melkproduksie bevoordeel.

’n Groepstelsel waarin telers kennis uitruil, tesame met seleksie vir funksionele doeltreffendheid wat op ekonomies belangrike eienskappe gegrond is, stel lede van die Bovelder-beesstudiegroep in staat om binne sowat vyf jaar 90% dragtigheid in hul kuddes te behaal en dit mettertyd tot 95% te verhoog.

Alle lede van die Bovelder-beesstudiegroep pas die groep se bestuursbeginsels gesinchroniseerd toe. Dit help baie met die volledige bestuur van die onderskeie beeskuddes, wat insluit voorkomende praktyke vir goeie dieregesondheid, voervloeibeplanning, lekbestuur, teelseisoene en seleksiemaatstawwe.

Dié beginsels speel ’n groot rol in die lede se sukses en kan op enige ras toegepas word. Die gedagte agter die studiegroep het in 1978 begin vorm aanneem toe elf kommersiële beesboere van die Noordoos-Vrystaat (Vrede, Memel en Warden) saam oor die toekoms van hul vleisbeesboerdery besin het.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.52
-0.7%
Rand - Euro
17.41
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.72
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,646.35
+0.2%
Silwer
18.85
-0.1%
Palladium
2,055.50
-0.8%
Platinum
866.00
+0.9%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,878
-0.4%
Alle aandele
63,154
-0.4%
Hulpbronne 10
55,830
-0.9%
Industriële 25
78,799
+0.5%
Finansiële 15
13,940
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot