AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Buffel-tweeling maak opslae

Dis nie aldag dat buffels meerlinge in die natuur kry nie. Daarom maak die tweelingbuffelverskalwers wat in die Suid-Kaap gebore is, opslae.

Hierdie uitsonderlike tweeling is op mnr. Lood Goosen en sy seun, Lood jr., se plaas Blombosfontein naby Jongensfontein in die Suid-Kaap gebore. Goosen sê volgens wat hy kon vasstel, is daar nog net drie ander gevalle in Suid-Afrika bekend waar buffels tweelingkalwers gehad het. Die versies se pa het besonderse groot horings van 130 duim, soos gemeet volgens Safari Club International (SCI) se standaarde.

Goosen boer sedert 2002 met buffels en het sy kudde in 2011 van Musina in Limpopo na die Suid-Kaap verskuif. Daar is tans 60 buffels in die kudde. Volgens Goosen was hy self nie op die plaas toe ’n koei met haar twee pas gebore kalwers een oggend heeltemal onverwags by die hanteringskraal naby die plaasopstal opdaag nie. Sy vrou, Alet, het die koei met die tweeling egter gesien en Goosen onmiddellik gebel. Later het sy ook gesien hoe die koei met net die een kalf weer koers vat die veld in. Dié koei en haar kalf het weer by die kudde aangesluit.

Koei aanvaar buffelkalf
Volgens Goosen kom die buffels selde naby die plaasopstal en was dit gevolglik heeltemal uitsonderlik dat die koei en haar kalwers wél daar aangedoen het. Toe hy op die plaas kom, het hulle die tweede kalf in die kraal gekry waar die koei dit gelos het. Hy het dadelik biesmelk by ’n melkery gaan kry en dit met ’n bottel vir die kalf wat agtergebly het, gevoer. Hy het ook ’n Jerseykoei aangeskaf wat self pas gekalf het en die koei het die buffelkalf summier aanvaar. “Dit is te oulik om te sien hoe die buffel- en die Jersey-kalf saam-saam aan die Jersey-koei suip. Dit is ook interessant om te sien dat die beeskalf (soos alle beeskalwers) van die kante af suip, terwyl die buffelkalf (soos alle buffelkalwers) net van agter af, tussen die koei se agterbene deur, suip. Buffels doen dit só sodat die kalwers steeds kan suip terwyl die kudde trek en die koeie met kalwers nie die prooi van roofdiere, soos leeus, word nie,” vertel Goosen.

Dr. Cindy Harper van die fakulteit veeartsenykunde van die Universiteit van Pretoria (UP) sê meerlinge by die groter diersoorte, soos beeste en perde, kom nie algemeen voor nie. Dit is sekerlik ook nie altyd maklik om tweelingkalwers in ’n buffelkudde te bevestig nie, hoewel die ouerskap met DNS-toetse bevestig kan word.

Prof. Henk Bertschinger, ’n emeritus-professor van dieselfde fakulteit en ’n reproduksie-spesialis, sê hy het in sy loopbaan wél al gehoor van tweelingkalwers by buffels, maar dit is beslis ’n skaars verskynsel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot