AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

CO?-krediete vir Franse melkboere

Melkboere in Frankryk wat ’n spesifieke voermengsel vir hul beeste gebruik, kan euros verdien vir beperkte kweekhuisgasvrystelling.

’n Voermengsel wat deur Valorex in Frankryk geproduseer word, kan ’n bees se produksie van metaangas met tot 64% verminder. Die maatskappy sê die mengsel van mielies, sojabone, lupiene en lynsaad lei ook tot beter melkproduksie en minder veeartskoste.
 
Beeste dra sowat 5% by tot Frankryk se totale kweekhuisgasvrystelling. Luidens ’n berig op News24.com word grasvretende plaasdiere gereeld oorgesien as ’n bydraer tot aardverwarming, terwyl hulle metaan – ’n gas wat twee dosyn keer doeltreffender is as koolstofdioksied om solarhitte vas te vang – vrystel.
 
In ’n poging om kweekhuisgasvrystelling in dié land te verminder, het die maatskappy aan melkboere die geleentheid gebied om €100 te verdien vir elke ton gas wat nié vrystel word nie.
 
‘Bleu-Blanc-Coeur’-projek
Dié inisiatief vorm deel van die maatskappy se ‘‘Bleu-Blanc-Coeur’’ (blou-wit-hart)-projek, wat die gebruik bevorder van kossoorte wat hoë vlakke van die waardevolle Omega3-proteïen bevat,.
 
Die krediete wat boere deur middel van die inisiatief opbou, kan nie op die Europese koolstofmark, waarvan die waarde onlangs getuimel het tot slegs ’n paar euros per ton, gebruik word nie. Mnr. Pierre Weill, hoof van Valorex, sê die krediete sal verruil kan word vir produkte van maatskappye wat deel vorm van die projek.
 
Deur middel van die projek is 8 365 ton se kweekhuisgasvrystelling al voorkom. Frankryk het sowat 72 000 melkprodusente, waarvan sowat 500 al by die projek aangesluit het en aan streng maatreëls moet voldoen.
 
Bron: News24.com
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot