AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28
Skenk 'n artikel

Diatomiet-debat: Hier’s nou bewyse van die voordele

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Navorsers is van mening dat die amorfe kristalstruktuur van diatome meganies werk om parasiete by vee seer of dood te maak. FOTO: JOHAN IZAK MARITZ
Navorsers is van mening dat die amorfe kristalstruktuur van diatome meganies werk om parasiete by vee seer of dood te maak. FOTO: JOHAN IZAK MARITZ

Boere en dieregesondheidskundiges verskil oor die doeltreffendheid van diatomiet as ’n doeltreffende biologiese bekampingsagent van inwendige en uitwendige parasiete by vee. Navorsing toon daar steek inderdaad waarheid in wat die voorstanders van dié natuurlike produk te sê het.

Diatomiet, wat hoofsaaklik uit suiwer silikondioksied (silika) bestaan, word geoes van sedimentêre neerslae van die gefossileerde selwande van groot getalle eensellige alge (genaamd diatome) wat eens op ’n tyd in die aarde se oseane, varswaterliggame en grond voorgekom het.

Hoewel daar steeds baie diatome voorkom, is dit hul voorouers, wat lank reeds dood is, wat die hoofbestanddeel is in wat bekend staan as diatoomaarde, diatomiet of fossielskulpmeel.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.6%
Rand - Pond
19.50
-0.6%
Rand - Euro
17.43
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,644.96
+0.1%
Silwer
18.93
+0.3%
Palladium
2,079.50
+0.3%
Platinum
867.50
+1.1%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,306
+0.3%
Alle aandele
63,637
+0.4%
Hulpbronne 10
56,245
-0.1%
Industriële 25
79,489
+1.3%
Finansiële 15
14,012
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot