AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00
Skenk 'n artikel

Die droogte se finansiële nasleep

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

In ’n artikelreeks oor die intensiteit van die droogte die afgelope jare skryf dr. Amelia Genis dat die finansiële droogte nog lank sal aanhou. Op Leeukrantz waar mnr. Willem Symington by Williston boer, reageer sy veld goed, “maar my finansies gaan net herstel deur te leef en te boer asof dit nog droogte is”. Die lengte van die droogte het hom laat skrik.

“Tien jaar was té lank. Dit was amper onmoontlik om finansieel te oorleef. As ons op ’n boerloopbaan van 30 of 40 jaar werk, het ek vir ’n derde tot ’n kwart daarvan teen ’n verlies gewerk.”

By Prieska waar mnr. Piet Roux op Biega boer, het hy tot dusver vanjaar bogemiddelde reën gekry en is herstel al ver gevorder.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.12
-0.2%
Rand - Pond
20.94
-0.2%
Rand - Euro
18.71
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,023.79
-0.1%
Palladium
1,681.40
+0.7%
Goud
1,914.08
+0.1%
Silwer
23.50
+0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,874
+0.3%
Alle aandele
80,036
+0.3%
Hulpbronne 10
74,924
+0.3%
Industriële 25
103,003
+0.4%
Finansiële 15
16,596
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot