AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10008,8
-107,20
CORN
20 Mrt
-
4485
-16,00
SOYA
20 Mrt
-
8490
-118,00
SUNS
20 Mrt
-
9770
-270,00
WEAT
20 Mrt
-
6566,2
-48,80
WMAZ
20 Mrt
-
3953
-35,00
YMAZ
20 Mrt
-
4189,8
-11,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Dip wild maklik met toestel

'n Toestel om wild mee te dip, doen sy werk sag en geluidloos bo-op die dier se nek en skof en 'n tweede verplasing vanaf die agterpoot op die rug en kruis - sonder stres vir die dier.

Promosie-artikel:
Die Scorpion MKII is 'n meganiese dipstelsel wat ontwikkel is om wild te dip - op belangrike liggaamsposisies. Die toestel is 'n geseëlde en vooraf gekalibreerde eenheid wat ondergronds in 'n hek, draad-deurgang of toegekampte passiewe vangkraal-area begrawe word. Net die die eenheid wat die dipstof verplaas, is bokant die grond en direk verbind met die dipstofhouer, om behoorlike toediening en die beheer van dipstof te verseker.

Die dier moet op natuurlike maniere begelei word om bo-op die toestel wat onder die grond is, te trap. Die Scorpion weeg dan die massa en, proporsioneel tot die dier se unieke massa, word 'n hoeveelheid van 1ml: 10 kg op die dier uitgelaat.

* Diere ondervind geen stres of verwildering tydens die dipproses nie. Daar is geen vermorsing, onderopgieting of ooropgieting van dipstof nie.
* Parasietbeheer vind op wetenskaplike voorafbepaalde dipintervaltye plaas wat gegrond word op die bosluise geïdentifiseer, se lewensiklus.
* Dit dien verskillende hoeveelhede toe op diere met verskillende massas.
* Die toestel is draagbaar en kan op enige terrein aangepas word, selfs bogronds versteek word.
* Geen arbeid naas die vulling van dipstof is nodig nie.
* Geen kragbron nie omdat die dier se massa die diptoestel aktiveer.
* Kleiner diere word nie gedip nie, so ook nie enige dier wat onder 'n bepaalde massa is wat op dit trap nie.

Die gewig van 'n dier word oor sy vier pote versprei. Wanneer die dier op die Scorpion-diptoestel trap, word 'n gedeelte van sy gewig op die trapplaat oorgedra, wat veroorsaak dat 'n akkurate en gekalibreerde hoeveelheid dipstof op die dier opgegiet word, relatief tot die massa van die dier. Die kalibrasie kan maklik verstel word volgens die spesifikasies van die onderskeie dipstofvervaardiger.

Die Scorpion-diptoestel is ontwerp om dipstof en sistemiese medisynes akkuraat op alle plaasvee en wild toe te dien. Vir die doel van die studie is die navorsing egter op beeste van verskillende rasse uitgevoer, asook enkele wildspesies. Verskillende rasse is in die proewe gebruik aangesien dit bekend is dat sekere rasse met grasie hanteer kan word, terwyl ander rasse oor die algemeen wild is.

Die resultate van navorsing dui daarop dat die Scorpion-diptoestel dipstof akkuraat kan toedien volgens die gewig van diere. Die resultate dui ook daarop dat die diptoestel doeltreffend aangewend kan word in intensiewe en ekstensiewe produksiestelsels.

Uit die navorsing is bevind dat die akkuraatheid van toediening oor die algemeen na slegs een proeflopie optimaal was. Die resultate is bevestig in verskillende studies met beeste van verskillende massas, geslagte, fisiologiese status (bv. dragtig of lakterend) en verskillende liggaamsmates.

Hoewel die diptoestel vergelykbare resultate lewer vir diere van verskillende gewigte, is aanpassings vir die spuithoogte tog noodsaaklik. Vir jong kalwers moet die spuithoogte dus verstel word deur 'n korter pyp koppeling.

Die Scorpion kan dipstof van verskillende handelsmerke akkuraat toedien op vee en wild. Die toedienings word dus akkuraat opgegiet volgens die dier se liggaamsmassa op grond van die dipstofvervaardigers se spesifikasies. Die akkuraatheid van toediening is beslis beter in vergelyking met konvensionele metodes van toediening en die gemak van toediening was indrukwekkend.

Navrae: Pierre van Niekerk, tel.: 012 644 0584; Selfoon: 082 220 8386
Webwerf: www.scorpiondip.com
E-pos: pierre@scorpiondip.com

Lees die volledige artikel in die PDF-dokument hieronder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.59
-1.0%
Rand - Pond
22.66
-1.3%
Rand - Euro
19.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.40
-0.9%
Rand - Jen
0.14
-2.3%
Platinum
966.86
-0.2%
Palladium
1,390.86
-1.5%
Goud
2,003.00
+0.7%
Silwer
22.59
-0.0%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
66,821
-0.3%
Alle aandele
72,290
-0.3%
Hulpbronne 10
64,314
+2.3%
Industriële 25
96,473
-0.6%
Finansiële 15
14,714
-2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot