AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Eerste Karoo Winterwolfees vier die wonders van wol

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto verskaf deur IWTO
Foto verskaf deur IWTO
Suid-Afrikaanse skaapwol in al sy glorie gaan in Junie op Middelburg gevier word op die heel eerste Karoo Winterwolfees.

Die fees is ’n viering van een van Suid-Afrikaanse boere se trotse uitvoerprodukte. Feesgangers kry die kans om meer te leer oor die wonders van wol en waarom dit so ’n merkwaardige produk is.

Die fees plaas veral ook klem op volhoubare en herlewingspraktyke in die landbou, besighede en modes.

Die fees word van Vrydag 24 Junie tot Sondag 26 Junie op Middelburg en omliggende plase aangebied. Dit begin met die opening van die Sir Herbert Baker-roete, wat ’n toer insluit na verskeie geboue wat deur een van Suid-Afrika se bekendste argitekte ontwerp is.

Handwerkentoesiaste kry die geleentheid om deel te neem aan verskeie werksessies, waar hulle kan leer hoe om wol te kleur, kreatiewe brei en brei vir beginners, weef en die maak van vilt van wol.

Vrydagaand word ’n skuurdans op die plaas Rusoord aangebied.

Feesgangers kan die Saterdag onder meer uitsien na ’n besprekingsessie, met sprekers soos mnre. Dawie Roodt van die Efficient Group, Roland Kroon, wat luisteraars sal toespreek oor herlewingsgrondbestuur, Jackie May, ’n inhoudskepper vir volhoubare modes, Jacques le Roux, OVK se hoofbestuurder vir wol en bokhaar, Leon de Beer, hoofbestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging en Stefan Gerber, stigter van Gerber and Co, wat wolprodukte van sy eie boerdery in die Namakwaland vervaardig.

Diegene wat kans sien vir die koue van die Karoo, kan deelneem aan die eerste Karoo-winterwedloop en -bergfietsry by Beskuitfontein Roetes. Drawwers kan kies ’n stap- of drafroete van 5 km of 10 km, met bergfietsryers wat die 25 km-roete kan aandurf.

Dr. Loraine van den Berg, karoobossiekenner van die Grootfontein-landbou-ontwikkelingsinstituut, sal deelnemers langs die roete meer vertel oor die ekologie van die omgewing en waarom dit geskik is vir wolproduksie.

Die Karoowintermark sal op die Dwarsvlei-gasteplaas aangebied word met verskeie vervaardigers wat hul wolprodukte sal ten toon stel, asook ander plaaslike produkte.

Besprekings moet gemaak word vir die geleenthede. Besoek die webwerf by https://www.karoowinterwoolfestival.com/ vir nog inligting of die Facebookblad van Middelburg Karoo Toerisme by https://www.facebook.com/Middelburg.Karoo.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot