AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Entstoftekort begin nou lol

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: LBW-argief
Ter illustrasie. Foto: LBW-argief
Die tekort aan entstowwe vir gevaarlike dieresiektes begin nou sy tol eis en kan vorentoe ’n groter probleem raak, sê dr. Faffa Malan, bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa), in sy September-verslag oor siektes en toestande wat deur veeartse by hom aangemeld is.

Hy het reeds voorheen gewaarsku oor die tekort aan entstowwe vir siektes wat deur insekte en bosluise oorgedra word. Nou kom daardie siektes op groot skaal voor omdat die somerreën wat begin uitsak het, toestande vir muskiete, bytende vlieë, bosluise en inwendige parasiete bevorder.

Die insekte veroorsaak siektes, soos slenkdalkoors, bloutong, knopvelsiekte, drie-dae-stywesiekte, Afrika-perdesiekte, Afrika- en Asiatiese rooiwater, galsiekte, hartwater en sweetsiekte. Inwendige parasiete, soos haarwurm en rondewurms, veroorsaak erge besmettings.

“Dit is nie bekend wanneer entstowwe teen van hierdie siektes beskikbaar gaan wees nie,” sê Malan.

Hoewel dit nie in sy verslag staan nie, is dit bekend dat plaaslike fabrieke wel in staat is om hierdie entstowwe te vervaardig, maar daar is ’n vertraging in die proses om goedkeuring (registrasie) van die departement van landbou se registrateur van Wet 36 van 1947 te verkry om dit te vervaardig en versprei. Die sleutelentstowwe is vir slenkdalkoors, bloutong, perdesiekte en beesbrucellose.

Uitbrekings van insekte en in- en uitwendige parasiete is reeds in al nege provinsies aangemeld.

Kliek hier vir meer inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
19.32
+0.4%
Rand - Euro
17.39
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,638.31
-0.3%
Silwer
18.80
-0.4%
Palladium
2,057.27
-0.8%
Platinum
861.50
+0.4%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot