AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

‘Gewig klop prys,’ leer skaapboere

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
BO: Lede en medewerkers van die Vrystaatse Jongooiklub. Van links, voor: mnre. PG le Roux (Ruskraal, Smithfield), Theron Swanepoel (Mooihoek, Smith­field), Eduard Prinsloo (Heuningkrans, Smithfield), Reinhardt Kock (Elandsfontein, Hanover) en Dirco Bezuidenhout (BKB); middel: mnre. Jan Joubert (BKB), Pieter Brink (Ospoort, Edenburg), Thian Swanepoel (Mooihoek, Smithfield), die broers Faan en Theroux Kemp (Perdegrasvlei, Fraserburg), Arno le Roux (Klopperspruit, Smithfield), Jan Marais (OVK) en Jacobus Swanepoel (Zuurfontein, Smithfield); agter: mnre. Albertus Swanepoel (Zuurfontein, Smithfield), Zak van Zyl (Abercairn, Trompsburg), Olof Wilken (Vinkelfontein, Smithfield), Wim Steenkamp (Silvervale, Smithfield), Rudi van Zyl (Sandfontein, Trompsburg) en Francois Swanepoel (Middelburg, Smithfield).

In 2021 het ’n koue Suid-Vrystaatse winter die Vrystaatse jongooiklub se lammerproduksie bykans gepootjie, maar daar is talle wegneemlesse vir ’n groep jong skaapboere in die tweede jaar van die klub se bestaan.

Een hiervan is dat aanvullende lek nie voldoende is om die gebrekkige voedingswaarde van winterweiding aan te vul nie. Die proteïenwaarde van die weiding op die gasheerplaas Waterval van mnr. Eduard Prinsloo, een van die stigterslede, was vanaf net 0,7% teenoor die 7% van ander jare.

Goeie bestuur saam met die lek het aanvullende voeding genoodsaak om die ooie se melkproduksie voldoende te bevorder. Vir die sameroeper van die klub, mnr. Dirco Bezuidenhout van BKB, is die waardevolste inligting vir die studiegroep die kuddes se speenpersentasie, want ’n teler kan op ’n hoër inkomste staatmaak as hy meer lammers gespeen kan kry.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.16
+0.3%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,712.76
-0.8%
Silwer
20.51
-2.6%
Palladium
2,252.98
-3.0%
Platinum
919.00
-1.6%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
'n Horison vol Avonture
Weet wat ek doen en wat ek wil hê in die lewe. Sober gewoontes, opreg en dinamiese optimis. Hou van opregte mense Avonturier, hou van alles waarvan manne hou Roei, gholf, fiets...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot