AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Goeie vraag ondersteun bokhaarveilings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jongbokhaar wat as winter kleinbokkiehaar aangebied is, van die lot van mnre. Billy en Fred Colborne van Willowmore wat vir ’n wêreldrekordprys van R855/kg verkoop is. Foto: Fredalette Uys
Jongbokhaar wat as winter kleinbokkiehaar aangebied is, van die lot van mnre. Billy en Fred Colborne van Willowmore wat vir ’n wêreldrekordprys van R855/kg verkoop is. Foto: Fredalette Uys
Bokhaarpryse het op die eerste twee veilings vir die somerseisoen van 2023 op ’n stewige noot weggespring en op albei veilings gestyg. Pryse is egter nog laer as ’n jaar gelede nadat pryse aan die einde van 2022 aansienlik gedaal het weens ekonomiese probleme in markbestemmings.

Luidens Bokhaar Suid-Afrika se verslag het die mark op die tweede veiling wat op 6 en 7 Maart aangebied is, in geheel met 4% toegeneem om op ’n gemiddelde prys van R379,70/kg te sluit.

“Die aanbod het bestaan uit goeie gehalte haar, met individuele skeersels wat uitstekende resultate behaal het. Kopers het aktief meegeding om goeie gehalte bokhaar op aanbod, wat die huidige vraag na bokhaar weerspieël.”

Die styging in pryse word toegeskryf aan die huidige goeie vraag, tesame met die swakker rand. Die beste pryse is vir RMS-gesertifiseerde haar betaal, wat 86% van die aanbod uitgemaak het.

Die gemiddelde markaanwyser het op die eerste veiling vir die jaar, wat op 14 Februarie plaasgevind het, met 10% toegeneem teenoor die laaste veiling van die winterseisoen aan die einde van 2022.

Volgens die House of Fibre-verslag was die tweede veiling besonder groot met 192 104 kg wat aangebied is, wat omtrent dubbel so groot was as die vorige veiling. Die vraag was groter vir die 25 mikron- en fyner bokhaar, en 31 mikron- en sterker bokhaar. Daarteenoor het die kategorie vir die 26-30 mikron-bokhaar gesukkel om dieselfde vlakke as op die eerste veiling vol te hou.

Die hoogste prys op die veilings was R800,30/kg wat vir ’n baal 23 mikron-kleinbokkiehaar betaal is.

Die volgende veiling word op 20 Maart aangebied.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Jy lewe net eenkeer kom maak die beste daarvan
Vriendelike lewenslustige weduwee wat graag nuwe mense wil ontmoet. Hou van dans en die natuur en soms net rustig wees
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot