AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Haasvrektes veroorsaak deur ’n virussiekte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die haasvrektes in die Noord- en Wes-Kaap word deur haas-hemoragiese siekte veroorsaak. Die siekte word deur ’n virus veroorsaak. Foto: Cape Nature
Die haasvrektes in die Noord- en Wes-Kaap word deur haas-hemoragiese siekte veroorsaak. Die siekte word deur ’n virus veroorsaak. Foto: Cape Nature
Die haas- en konynvrektes wat die afgelope paar weke in die Noord- en Wes-Kaap aangemeld is, word deur haas-hemoragiese siekte veroorsaak.

Dit is die eerste keer dat die dodelike en hoogs aansteeklike siekte, wat deur die calicivirus veroorsaak word, in Suid-Afrika aangemeld is. Die siekte veroorsaak bloeding in organe soos die lewer, niere en milt.

Volgens mnr. Reggie Ngcobo, woordvoerder van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, weet die departement nie hoe die siekte die land binnegekom het nie aangesien dit verbode is om hase en konyne in te voer.

Hulle probeer vasstel of die siekte na Suid-Afrika gekom het deur die onwettige invoer van die diere.

In ander lande word die siekte bekamp deur inenting, maar die entstof is nie in Suid-Afrika beskikbaar nie. “Dit verhoog die belangrikheid van biosekerheidsmaatreëls waar hase en konyne aangehou word.”

Ngcobo sê die eienaars van konyne moet probeer om kontak met ander hase of konyne vermy.

Hy gee toe dat dit moeilik is om biosekerheidsmaatreëls in die veld toe te pas. Hulle is baie bekommerd oor die voorkoms van die siekte in die Karoo omdat dit die belangrikste habitat van die bedreigde oewerkonyn is.

Luidens ’n verklaring van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling kan karkasse van hase wat aan die siekte gevrek het, die virussiekte laat versprei.

Die publiek word versoek om dooie hase en konyne by die naaste staatsveearts aan te meld.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot