AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Hase en konyne vrek nou op Springbok ook

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kolhase (op die foto), vlakhase, rooiklipkonyne en mak troetelkonyne tel onder die vrektes wat in die Karoo aangemeld is.
Foto: Eric Herman
Kolhase (op die foto), vlakhase, rooiklipkonyne en mak troetelkonyne tel onder die vrektes wat in die Karoo aangemeld is. Foto: Eric Herman
Hase en konyne vrek sedert einde Oktober ook op Springbok nadat dit aanvanklik gelyk het of die vrektes tot die omgewing van Sutherland en Middelpos beperk is.

Dr. Hennie Venter, ’n veearts by die Springbok-dierekliniek op dié Noord-Kaapse dorp, sê die hase wat op Springbok gevrek het, was troetelkonyne én wilde hase wat in die veld gevrek het.

Hulle het monsters weggestuur vir ontleding, maar wag nog vir die uitslae. Hulle weet dus nog nie of die hase daar aan dieselfde siekte as dié by Sutherland gevrek het nie.

Venter sê die histologie van die hase by Sutherland toon dat dit moontlik ’n virussiekte is wat nie in Suid-Afrika voorkom nie. Hulle wag nou op die uitslae van ’n PCR-toets om dit te bevestig.

“Ons haasbevolking het geen weerstand teen daardie virus nie. Dit kan daarom ’n groot probleem raak,” sê Venter. 

Oewerkonyn

Die trust vir bedreigde dierelewe (EWT) is bekommerd oor die uitwerking wat die siekte op skaars en bedreigde oewerkonyne kan hê. Hulle versoek boere om haasvrektes aan te meld. “Boere met riviergrond moet hul oë oophou vir oewerkonynvrektes.”

Die EWT werk nou saam met die staat se veeartse om die situasie te monitor en vas te stel wat die vrektes veroorsaak. Luidens ’n verklaring van die EWT veroorsaak die onbekende siekte vrektes by wilde en mak lagomorfe. “Tot dusver is vrektes by troetelkonyne, kolhase, vlakhase en een rooigathaas gevind.”

Die EWT het ’n plakkaat gemaak om die verskille tussen die haas- en konynspesies wat in die Karoo gevind word, aan te dui.

Wat moet jy doen?

Boere, plaaswerkers en grondeienaars wat ’n dooie haas in die veld kry, word versoek om asseblief hul naam, die plaas se naam, die GPS-koördinate en ’n foto van die dooie haas of konyn aan ewt@ewt.org.za stuur. 

Klik hier om meer te lees oor die vrektes by Sutherland en Middelpos.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot