
Luidens die artikel word beweer dat sowat 10 000 beeste weens hittestres gevrek het.
Me. Scarlett Hagins, ’n woordvoerder vir die Kansas-veevereniging, het bevestig dat die diere weens hittestres gevrek het, maar kon nie bevestig hoeveel beeste gevrek het nie.
Sy het bygevoeg dat die hoë temperature abnormaal is vir dié streek wat ideaal vir beesboerdery is.
Hierdie video van die dooie beeste is op Twitter gedeel.
10,000 dead cattle in Kansas and they're blaming it on the weather
— *Funkytown12.0™* (@0Funky11) June 15, 2022
?? pic.twitter.com/Iem5QrhEOz