Maxi-Trim bevat 200 mg sulfametoksasool en 40 mg trimetoprim per milliliter. Volgens die verspreider is dit ’n sinergistiese kombinasie en kragtige keuse met die voordeel van hoë weefselverspreiding. Dit is ook ’n breëspektrum-middel vir die vernietiging van verskeie bakterieë.
PRYS: R234.