AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Kelpieteef vir meer as halfmiljoen rand verkoop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Chris Stapleton (links), eienaar van die Capree-stoetery, saam met die afslaer van Elders Mudgee, mnr. Jason Pearce, en die Kelpieteef, Capree Eve. Foto: Facebook/Elders Stud Stock
Mnr. Chris Stapleton (links), eienaar van die Capree-stoetery, saam met die afslaer van Elders Mudgee, mnr. Jason Pearce, en die Kelpieteef, Capree Eve. Foto: Facebook/Elders Stud Stock
Die rekordboeke is herskryf toe ’n Australiese Kelpieteef gister vir nagenoeg Aus$49 000 of R536 215 in Australië verkoop is.

Dit is ’n Australiese rekordprys vir ’n werkende hond, berig abc.net.au (https://ab.co/3yYqj0Y). Die 20 maande oue Kelpie is op die Capree-stoetery naby Bathurst in Nieu-Suid-Wallis se jaarlikse veiling verkoop.

Die koper is mnr. Ross Gillmore van die Tattykeel Australian White-stoetery in Nieu-Suid-Wallis, wat in September self ’n rekordprys van Aus$240 000 of R2,76 miljoen vir ’n vleisskaapras behaal het vir een van sy Australian White-ramme (https://ab.co/3CP1iWZ).

Hoewel daar al elders ter wêreld meer betaal is vir ander werkende honderasse, glo die Australiese Skaaphondwerkersvereniging dat dit ’n nuwe wêreldrekordprys vir ’n Kelpie is.

Die vorige rekordprys van Aus$35 000 vir ’n Kelpie is in 2021 betaal vir die reun Hoover in die staat Victoria.

Volgens die eienaar van die Capree-stoetery, mnr. Chris Stapleton, is die teef, Capree Eve, die resultaat van 50 jaar se teling.

“Die teef wat ek vandag hier verkoop het, kan teruggespeur word na sommige honde waarmee ek begin het. Sy is pragtig geteel. Ek het haar eerste skaap vir haar gewys toe sy agt weke oud was en sy het dadelik begin werk.”

Hy sê hoewel dit baie geld is, glo hy dat ’n waardering vir haar goeie teling, die rede is vir die goeie prys wat sy behaal het.

Volgens Stapleton is daar tans ’n goeie vraag na werkende honde. ’n Gemiddelde prys van Aus$12 525 (R144 000) is betaal vir die tien honde wat op sy veiling aangebied is.

Mnr. Michael Grant, voorsitter van die Australiese Skaaphondwerkersvereniging, sê dit is ’n ongelooflike prys en ’n wonderlike uitslag vir die bedryf.

Hy sê oor die jare was daar ’n geleidelike afname in die aantal plaaswerkers, tesame met ’n toename in vee in Australië. Dit lei tot ’n bestendige toename in die vraag na werkende honde.

“Die aantal vee waarmee per man of vrou gewerk word, het moontlik verdubbel. Die behoefte aan ’n goeie hond was nog nooit so sterk nie.”

* 'n Video van die veiling is hier beskikbaar.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.15
+1.1%
Rand - Pond
20.96
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,782.90
+0.7%
Silwer
22.70
+2.3%
Palladium
1,848.03
-0.2%
Platinum
1,006.68
+1.6%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Kom ons kyk wat wag
Ek is opreg met n goeie hart maar kan lekker Hardkoppig wees. Ek aan vaar ook iemand nes hulle is moet nooit iemand verander nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot