Dit maak inspeksie, inenting en alle ander werk aan skape baie makliker.
Die skaap word deur ’n drukgang in die klamp gedruk.
Die kantel-aksie word deur ’n hefboommeganisme beheer en net een werker is nodig, wat dit ’n arbeidsvriendelike stelsel maak.