AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Meer as 400 stuks wild op Namibiese veiling

Die grootste wildveiling in Namibië lok vanjaar weer groot belangstelling uit, met meer as 400 stuks wild onder die hamer.

Altesaam 433 stuks wild sal tydens Africa Game Bomas se derde wildveiling naby Mariental in Namibië te koop wees. Dit is die grootste veiling van sy soort in dié buurland, wat ook gewild onder Suid-Afrikaanse en Angolese kopers is.

Dr. Johann Archer, tandarts van Windhoek en mede-eienaar, sê belangstellendes kontak hulle tans van wyd en syd. Die veiling lok jaarliks sowat 400 mense, en Archer en mnr. Paul Malan, mede-eienaar en direkteur van Shoprite-Checkers in Namibië, verwag op 27 Julie 2013 weer soveel besoekers.

Archer sê hulle vorige twee veilings se omset was R10,4 miljoen en R15,2 miljoen onderskeidelik. “Omset is baie moeilik om vooruit te bereken, maar ons is hoopvol om ’n omset van R16 miljoen vanjaar te behaal.”

Hoop leer bid

Dié twee sakemanne, wat saam op Karasburg grootgeword het, het ’n wildtrofee-jagplaas in 2008 gekoop. Die ekonomiese afswaai in dié jaar, het ’n ommeswaai rakende dié wildboerdery genoodsaak. “Nood leer bid en toe die jag nie werk nie, het ons besluit om veilings aan te bied,” vertel Archer.

Die bomas waar die veilings aangebied word, bestaan uit 32 hokke, en tydens ’n veiling word nog 20 tydelike hokke opgeslaan. Verskeie eksotiese wildspesies is gewoonlik ook by die veilings te koop.

Die diere wat dié jaar beskikbaar is, sluit ’n goue swartwitpensbul, goue gemsbokke, 14 swartwitpense en ’n paar wit renosterbulle en -koeie in.

Lees meer oor Africa Game Bomas en Africa Safari Lodge en die twee sakemanne se planne vir hulle wildboerdery en die –bedryf in Namibië op bl. 30 van Landbouweekblad van 19 Julie 2013.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot