AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Meld haasvrektes aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Biosekerheid is belangrik om die siekte wat groot vrektes by hase en konyne veroorsaak, te probeer bekamp. Foto: Eric Herman
Biosekerheid is belangrik om die siekte wat groot vrektes by hase en konyne veroorsaak, te probeer bekamp. Foto: Eric Herman
Boere, grond- en troeteldiereienaars word aangemoedig om nog inligting oor haas- en konynvrektes na die trust vir bedreigde dierelewe (EWT) en CapeNature te stuur.

Eweneens is daar spesifieke voorskrifte om van die dooie diere ontslae te raak.

CapeNature het onlangs kragte met die EWT en veeartse van die Wes- en Noord-Kaapse departemente van landbou saamgesnoer om die oorsaak en omvang van die vrektes vas te stel.

Hulle versoek die publiek om ongewone vrektes van troetelhase en -konyne by hul plaaslike staatsveearts aan te meld.

Mense wat dooie hase in die veld kry, word versoek om die GPS-koördinate, naam van die plaas en ’n foto van die dooie dier na ewt@ewt.org.za of mdevilliers@capenature.co.za te stuur.

Eweneens word boere versoek om nie die karkasse met hul kaal hande te hanteer nie. CapeNature beveel aan dat karkasse net met handskoene hanteer moet word. Die handskoene moet ná die tyd vir ten minste tien minute in ’n oplossing van bleikmiddel (200 ml bleikmiddel per liter water) geweek word.

“Karkasse van wilde hase en konyne moet ten minste 1,5 m diep begrawe word en verder as 100 meter van vleie, damme en waterlope.”

Eienaars van troetelkonyne moet ook streng biosekerheid toepas en nie nuwe konyne inbring, ander konyne aanraak of besoeke van ander konyneienaars toelaat totdat meer inligting oor die siekte beskikbaar is nie.

“Enige kontak met wilde konyne en hase moet vermy word en alle toerusting wat gebruik word, moet met ’n oplossing van bleikmiddel skoongemaak word. Dit moet dan gelaat word om vir tien minute droog te word voordat dit afgevee kan word.”

Die kontakbesonderhede van staatsveeartsenydienste in die Wes-Kaap is hier beskikbaar: https://www.elsenburg.com/veterinary-services/animal-health-and-disease-control/
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot