AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Navorsing oor vleis en klimaat gevra

Rolspelers in die vleisbedryf het ’n werksessie oor dié bedryf, klimaatverandering en navorsing gehou.

Die vleisbedryf is een van Suid-Afrika se bedrywe wat gereeld in die media onder skoot kom aangaande die kwessie van klimaatsverandering. Dít was een van die redes waarom ’n werksessie onlangs deur Rooivleisnavorsing en Ontwikkeling Suid-Afrika (RMRDSA) aangebied is.

RMRDSA sê die bedryf erken die bydrae van 4% tot 8% van die veebedryf tot die produksie van kweekhuisgasse en klimaatsverandering. Tydens die sessie is die verskeie onderwerpe waaroor navorsing reeds bestaan, bespreek, asook dié kwessies waaroor navorsing nodig is. Luidens ’n verklaring sal verskeie rolspelers saamwerk om dié navorsing moontlik te maak.

Faktore wat navorsing raak
Vier faktore is uitgewys wat belangrik geag word rakende navorsing. Die eerste is oor die voedingswaarde van vleis, suiwel en hul produkte en hoe ’n laer inname hiervan die mens se gesondheid sal beïnvloed. Tweedens moet die multidimensionele aard van die veebedryf in die oog gehou word, veral aangaande voedsel, leer en vesel.

Moontlike aanpasbare reaksies om die kwesbaarheid van die opkomende sektor aangaande klimaatrisiko’s te verminder, is as ’n derde faktor uitgewys. Die vierde faktor is die vordering wat die bedryf reeds gemaak het in ’n poging om die kwessie aan te spreek.

Uitdagings by navorsing
Die uitdagings wat die bedryf deur middel van die navorsing aangespreek wil hê is:

- Die herstel van graslande.

- Veldbestuur en ondersteuningstelsels vir besluite.

- Verbeterde produk-werking.

- Aardverwarming en volhoubare veeproduksie.

- Die skeiding tussen voedsel en voedingsbehoeftes .

- Meetbare tegnieke vir kweekhuisgasse en die Suid-Afrikaanse veebedryf.

- Kweekhuisgasse, water en afvalbestuur.

- Die opkomende sektor.

- Voedselsekerheid.

Kontak RMRD SA by info@rmrdsa.co.za/publications@rmrdsa.co.za of besoek hulle webtuiste, www.RMRDSA.co.za vir meer inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die is nie vir bang dames nie, Is jy dapper of mal genoeg ?
Ek loop nie graag heeldag my eie beeld en polish nie, ek verkies dat mense my leer ken en dan self besluit hoekom hulle van my hou of nie hou nie. Nie een van ons is perfek nie,...
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot