AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

NWK betree die veebedryf

Een van die land se agri-besighede wat grotendeels in die graanbedryf betrokke is, het nou die veebedryf betree.

’n Slag-agentskap en produksie van vee is twee gebiede waarin NWK Beperk sy bedrywighede wil uitbrei. Die groep het, ná jare se betrokkenheid in die graanbedryf, besluit om ook die veebedryf te betree.

Die maatskappy het onlangs die maatskappy Kalahari Beef, asook die handelsmerke Kalahari Beef en Kalahari Grass Fed Beef, gekoop. Tradisioneel het die groep se bedrywighede op die verskaffing van boerdery-insette vir graanverbouing, en opberging en bemarking in Noordwes gefokus.

Luidens ’n verklaring sê die groep verskeie beesboere en kettingwinkels toon groot belangstelling in dié konsep en produk.

Produksie-protokol
Die maatskappy is van plan om ’n slag-agentskap in Kalahari Beef te bedryf. Dit sal fokus op aankope van markklaar grasgeproduseerde beeste, wat volgens ’n spesifieke protokol grootgemaak en gevoer is. Die protokol is gebaseer op die hoogste standaarde wat deur verbruikers en kettingwinkels voorgeskryf word.

“Die diere word dan geslag en aan vooraf geselekteerde opnemers verkoop vir verwerking en verkope aan verbruikers, wat 'n voorkeur vir hierdie natuurlik geproduseerde produk het,” lui die verklaring.

Die aanbod van diere wat volgens die protokol geproduseer word, is relatief laag. NWK Bpk het derhalwe besluit om deur middel van hulle volfiliaal, NWK Boerdery, self by beesproduksie betrokke te raak. Hulle is van plan om kalwers te koop en te kontrakteer aan voorafgekeurde beesprodusente, wat die kalwers sal grootmaak totdat hulle markklaar is.

Die eerste slagtings word vir volgende maand beplan, en dan sal die eerste kalwers ook by gekeurde produsente geplaas word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
+1.1%
Rand - Pond
22.27
+0.7%
Rand - Euro
19.72
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
990.76
+0.6%
Palladium
1,440.39
-0.2%
Goud
1,982.08
+0.6%
Silwer
23.09
+0.5%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,087
+0.5%
Alle aandele
75,634
+0.5%
Hulpbronne 10
65,259
-0.8%
Industriële 25
102,626
+0.9%
Finansiële 15
15,447
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot