AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28
Skenk 'n artikel

Ontgin só die Boerbok-'goudmyn’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
’n Troppie SA Boerbok-ooie. Daar is ’n vraag na sowat 1,7 miljoen bokke in Suid-Afrika per jaar en die getal verdubbel elke vyf jaar. Foto’s:  Albie Horn
’n Troppie SA Boerbok-ooie. Daar is ’n vraag na sowat 1,7 miljoen bokke in Suid-Afrika per jaar en die getal verdubbel elke vyf jaar. Foto’s: Albie Horn

Dubbelsyfergroei word in die bokbedryf ervaar – sonder enige inspanning – en met die ontwikkeling van ’n handelsmerk kan dié winsgewende kleinvertakking rekordgroeisyfers behaal. Die vraag na lewende bokke in Suid-Afrika beloop 1,7 miljoen en oortref die aanbod verreweg.

Om alles te kroon verdubbel dié syfer, wat meestal op tradisionele markte verkoop word, elke vyf jaar. Mnr. Albie Horn, bokboer van Kuruman en De Aar, het op die jaarlikse LRF Veeskool by Aldam gesê meer bokke moet vir die kleinhandel geteel word.

“Aangesien Afrika tans net 20% van die bokvleis lewer wat op die wêreldmark verkoop word, is daar ruim uitbreidingsgeleenthede.” Horn boer met SA Boerbokke, Kalahari Reds en Blackberrys – onderskeidelik die gewone wit-en-rooi, rooi en swart Boerbokke – by Kuruman en De Aar.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.2%
Rand - Pond
19.24
+0.5%
Rand - Euro
17.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,635.45
+0.4%
Silwer
18.30
-0.5%
Palladium
2,071.63
-0.2%
Platinum
847.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,761
-1.5%
Alle aandele
63,112
-1.4%
Hulpbronne 10
56,941
-0.1%
Industriële 25
77,811
-1.8%
Finansiële 15
13,956
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot