Dit word deur Elanco vervaardig. Dié parasietdoder bekamp ’n wye verskeidenheid rondewurms in vleisbeeste, nielakterende melkkoeie en skape. Dit kan ook gebruik word vir die bekamping van uitwendige parasiete, soos luise en myte.
Beeste en skape mag nie binne 28 dae ná die laaste behandeling vir menslike gebruik geslag word nie, en dit mag ook nie aangewend word op lakterende beeste en skape waarvan melkprodukte vir menslike gebruik bedoel is nie.
Dit is in 500 ml-bottels beskikbaar.